)
Laerskool Westwood – Top Tien Akademiese Presteerders

Laerskool Westwood. Laerskool Westwood van Boksburgmaak met trots die top tien akademiese presteerders bekend. Die prestasies is ten opsigte van die tweede kwartaal. (1) Graad 4: Mia Coetzee, Shakira Smit,…

ATKV-Redenaars – Hoërskool Nelspruit spog met vier leerders

ATKV Redenaars. NHS spog vanjaar met vier redenaars. Hulle gaan op Woensdag, 17 Augustus, aan die Nasionale finaal van die ATKV-Redenaars te Buffelspoort deelneem. Cornelis van Dyk en Berno Venter,…

Kimberley Hockey League – NCH winners for 15th year in a row

Kimberley Hockey League. NCH Boys hockey won the Kimberley league for the 15th year in a row! On Saturday, 13 August, they beat Diamantveld High School in the final. This…

Cluster Vlak EBW Uitdaging – Laerskool Westwood leerders neem deel

Cluster Vlak EBW Uitdaging. Drie leerders van Laertskool Westwood in Boksburg het aan die Cluster-vlak Gr.7 EBW-uitdaging deelgeneem. Die leerders is JC Small, Elektra Skordis en Justin-Michael Ryan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…

O.15 Tennis – Paul Roos Gimnasium wen Nasionale Tennistoernooi

O.15 Tennis. Die O.15 tennis span van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, was op hul beste by die O/15- Nasionale Tennistoernooi in Pretoria. Die o.15 tennis span het Grey Kollege van…

Cluster-vlak hoofrekene/ Wiskunde – Hayley du Preez behaal 3de plek

Cluster-vlak hoofrekene/ Wiskunde. Drie leerders van Laerskool Westwood in Boksburg het aan die Cluster-vlak hoofrekene en Wiskunde uitdaging deelgeneem. Die leerders wat deelgeneem het is Zander du Preez, Iowan Mann en…

Krieket – Hoërskool Ermelo O.14-krieketspan vs Hoërskool Piet Retief

Krieket. Hoërskool Ermelo se O.14-krieket span het op 1 Augustus te staan gekom teen Hoërskool Piet Retief. Die teenstanders wen die loot en boul eerste. Die Erries het hul kolfbeurt…

ATKV Tienertoneel – Eunice High School learners awarded

ATKV Tienertoneel. Eunice High School learners were awarded for their achievements at ATKV Tienertoneel. The following learners received awards: 1. Bronze was awarded for the Script written by Dr. Niel…

Oakdale Rugby – Rugbyspanne jaarlikse afsluiting en prysuitdeling

Oakdale Rugby. Hoër Landbouskool Oakdale Rugby van Riversdal se 5de en 6de rugbyspanne het verlede Woensdag hul jaarlikse afsluiting en prysuitdeling gehou. Verskeie seuns het toekennings ontvang: Spelers se keuse…

Hoër Landbouskool Boland – Leerders woon Dormer Veiling by

Hoër Landbouskool Boland. Leerders van landbouskole in Suid-Afrika ontvang ook baie geleenthede om praktiese ervaring op te doen. LBP-leerders van Hoër Landbouskool Boland in die Paarl het Vrydag die geleentheid…

Laerskool Truida Kestell – Eliz-Mari Kotzé aangestel as HOD

Laerskool Truida Kestell. Eliz-Mari Kotzé van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, is aangestel as HOD vir die skool se Grondslagfase. Eliz-Mari Kotzé has been appointed as HOD of the Foundation…

SANESA Q6 – Primêre Skool Naudeville leerders presteer by skou

SANESA Q6. Drie leerders van Primêre Skool Naudéville in Welkom het die naweek van 13 Augustus weer aan die SANESA Q6 skou deelgeneem. Dit was die laaste SANESA kwalifiserende rondte…

Con Spirito Kunswedstryd – Veertien Erries deur na Finaal

Con Spirito Kunswedstryd. Op Vrydag, 21 Julie het 21 leerders van Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die jaarlikse nasionale Con Spirito-kunswedstryd. Die leerders het in die volgende kategorieë meegeding in Afrikaans…

Augsburg “Oscars” – Augsburg Landbougimnasium “Oscars” 2022

Augsburg “Oscars”. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, se hoërskoolleerders het bietjie litte losgemaak op die dansbaan. Tydens hierdie geleentheid is die Augsburg “Oscars” van 2022 ook uitgedeel. Die uitslae was as volg:…

Witteberg Rugby – Twee ligas vir Witteberg O.14A Rugbyspan

Witteberg Rugby. Hoërskool Witteberg in Bethlehem se O.14A rugbymanne vat nie net een nie, maar twee bekers huistoe na afloop van die 2022 rugbyseisoen. “Die seisoen het rof begin vir…

Jeugskou – Erries maak skoonskip by OppiPlaas

Jeugskou – Hoërskool Ermelo het verskeie leerders gehad wat deelgeneem het aan die OppiPlaas Jeugskou. EHS se jeugskou-leerders het uitstekend presteer. Deléne Arnoldi behaal ’n eertse plek in die senior…

Streek Skietkompetisie – Hoërskool Ermelo skuts wen streekskompetisie

Streek Skietkompetisie. Erries se skuts het besonder goed gevaar tydens die streek skietkompetisie. Die kompetisie het op Morgenzon plaasgevind. Die skietspan van EHS stap as wenners van die streekskompetisie weg!…

Rugby – Hoërskool Jim Fouché seëvier oor Hoërskool Sentraal

Rugby – Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein se eerste rugbyspan het Saterdag, 13 Augustus teen Hoërskool Sentraal gespeel. JF wen Sentraal in die finaal van die stadsliga met ‘n eindtelling…

Eeufees en Interskole – Hoërskool Punt vier hul eeufees

Eeufees en Interskole. Na die Covid-pandemie kon Hoërskool Punt uiteindelik hul eeufees vier. Hierdie, gekombineer met die jaarlikse interskole, het gesorg vir groot opwinding onder die Punt-leerders en gemeenskap. Die…

U18 Top 12 Hockey – Eunice 1st Team won Four Pool Games

U18 Top 12 Hockey. Eunice High School’s 1st Hockey Team participated in the U/18 Top 12 Hockey Tournament over the weekend. They won four pool games and drew one. Eunice…

Hoërskool Nelspruit – Nelspruit wen rugby liga-wedstryde

Hoërskool Nelspruit. Hoërskool Nelspruit het Saterdag, 13 Augustus, rugby gespeel teen Hoërskool Transvalia van Vanderbijlpark. Nellies se eerste- tweede- en derde rugbyspan het al sewe hul ligawedstryde teen Hoërskool Transvalia…

Wiskundekompetisie – Benjamin Turner onder top 20 in Wes-Kaap

Wiskundekompetisie. Augsburg Landbougimnsium het dit weer gedoen! Op Donderdag, 28 Julie, het leerders van Augsburg Landbougimnasium deelgeneem aan die uitdunrondte van die jaarlikse Netwerk 24 Wiskundekompetisie. Laerskoolleerders in graad 6…

Top 12 Hockey Tournament – Eunice’s U14 team third best in SA

Top 12 Hockey Tournament. Eunice High School’s U14 hockey team won their hockey match against Menlo Park High School in the Top 12 Hockey Tournament. They are now the 3rd…

Golf RSA – Gabbi Venter at the St Andrews Junior Ladies Open

Golf RSA. Eunice High School, Bloemfontein, is very proud on Gabbi Venter with her victory in the St Andrews Junior Ladies Open! The St Andrews Junior Ladies Open was established…

Hoëveld Tennisliga – Vyf Errie-tennisspanne as Ligawenners gekroon

Hoëveld Tennisliga. Agt Errie-tennisspanne het op 10 en 11 Augustus aan die Hoëveld-tennisliga in Secunda deelgeneem. Die deelnemende skole in hierdie liga is Hoërskool Standerton, Hoërskool Ermelo, Hoërskool Oosterland, Curro,…

Tygerberg Eisteddfod Piano section – Curro Durbanville excels

Tygerberg Eisteddfod Piano section. After two years’ absence, the Tygerberg Eisteddfod, Piano section, has resumed its live adjudications in 2022. The highest mark, 94%, was achieved by Albert Diedericks –…

Curro Durbanville Swimming – Another SA Record for Joanica Kriegler

Curro Durbanville Swimming. SA record alert! Another SA Record for Curro Durbanville Swimming sensation, Joanica Kriegler. Joanica achieved the record in the Multi-class SB9 100m Breaststroke! More amazing results achieved…

SANSSU Vrystaat semi-finale – Hoërskool Bothaville presteer

SANSSU Vrystaat semi-finale. Hoërskool Bothaville se skuts het aan die SANSSU Vrystaat semi-finale in Bloemfontein deelgeneem. Hierdie skuts het hulself puik van hul taak gekwyt. In die O/14 afdeling het…

Mini Hokkie – Hoërskool Reitz by New Horison in Bethlehem

Mini Hokkie. Verskeie laerskole het aan ‘n Mini hokkie toernooi op 11 Augustus in Bethlehem deelgeneem. Die toernooi is by New Horizon aangebied. Die kinders het die mini hokkie baie…

Landboubestuur – Hoërskool Reitz betrokke by skaapskeer

Landboubestuur. Hoërskool Reitz se graad 10-Landboubestuur leerders was by Mnr Danie Fourie betrokke by die skaapskeer van Hoërskool Reitz se Konsortium Merino’s! Die skeerwerk is behartig deur Gary Francis van…

FS Rugby – St Andrew’s School B-League Champions

FS Rugby. St Andrew’s School, Bloemfontein, 1stXV and U15 rugby teams were crowned the FS Rugby B-League champions yesterday, 13 August. Well done to St Andrew’s U16 team who lost…

Super 8 Tennis – Jordania algehele wenners met goud

Super 8 Tennis. Primëre Skool Jordania van Bethlehem, het die afgelope naweek die Super 8 Tennis toernooi tussen skole van Gauteng, Noordwes en die Vrystaat aangebied. Die toernooi was ‘n…

Football – St Charles College represent at PMB Schools

Football. The U14, U15, U16 and U19 PMB Football trials were hosted by St Charles College last Friday, 5 August. Congratulations to the twelve boys from St Charles College who…

Netbal SA’s – Feite oor Oranje Meisieskool O.18 span

Netbal SA’s. Daar is tien feite oor Hoër Meisieskool Oranje se O.18 Netbalspan en hul prestasies by die Netbal SA’s OMS het net 9 spelers in Boksburg beskikbaar gehad. Hulle…

Noordvaal Hokkie Uitspele – Erries spanne vaar indrukwekkend

Noordvaal Hokkie Uitspele. Alvier Hoërskool Ermelo se dogtershokkiespanne het vanaf 5 tot 9 Augustus aan die Noordvaal hokkie uitspele toernooi deelgeneem.  Die o.14A’s en eerstespan was in Potchefstroom by NWU.…

Ramme getoets – Augsburg matrieks toets ramme vir vrugbaarheid

Ramme getoets. Augsburg Landbougimnasium van Clanwilliam se matrieks het verlede week die boerdery se ramme getoets vir vrugbaarheid. Tydens hulle opleiding moes hulle ook leer hoe om mikroskoopwerk te doen.…

Artistatau-redenaarskompetisie – BHVS presteer op kultuurgebied

Artistatau-redenaarskompetisie. Sewe leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deurgedring na die finaal van die Artistatau-redenaarskompetisie. Liam Lloyd Doman, MC Theron, Yadel Valdes, Megan Haward en Mila Kotzé, Zilni van Wyk…

Con Spirito Semi-finaal – Vier EHS-debatspanne dring deur

Con Spirito Semi-finaal. Sewe debatspanne van Hoërskool Ermelo het 29 en 30 Julie, aan debat-uitdunne deelgeneem. Twee junior- en vyf seniorspanne het aan die provinsiale uitdunne van die jaarlikse Con…

Debat – Vier EHS debatspanne dring deur na Con Spirito Semfinaal

Debat – Sewe debat spanne van Hoërskool Ermelo (2 Junior- en 5 Seniorspanne) het aan die jaarlikse Con Spirito-debatkompetisie uitdunne deelgeneem. Die provinsiale uitdunne het plaasgevind op Vrydag en Saterdag…

Atletiek SA – Drie Erries deel van Top Tien in Suid-Afrika

Atletiek SA. Die mees onlangse statistiek van Atletiek SA is bekend gemaak. Volgens Atletiek SA is drie leerders van Hoërskool Ermelo deel van die top tien atlete in Suid-Afrika, in…

Senior Concerto Festival – Dané van Graan met Simfonie Orkes

Senior Concerto Festival. ‘n Besondere eer het Dané van Graan, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, te beurt geval. Dané is gekies om saam met die Johannesburgse Simfonie Orkes op te…

Touch Rugby – Jayden Steenkamp van Hoërskool Strand na Engeland

Touch Rugby. Jayden Steenkamp, graad 9C leerder van Hoërskool Strand, het ‘n besondere prestasie behaal. Jayden het ‘n hoogtepunt bereik deur verkies te word vir die Suid-Afrikaanse O.18 ‘Touch Rugby’…

Gimnastiek – Ixoré Cilliers van BVHS presteer in kompetisie

Gimnastiek. Ixoré Cilliers is ‘n leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Ixoré het baie goed presteer tydens die Helena Botha Gimnastiekklub se kompetisie. Die kompetisie het op 6 Augustus in Bloemfontein…

Krieket – Erries staan uit by LPL-liga

Krieket – Twee leerders van Hoërskool Ermelo, Adam en Rian Barnard, het ‘n gawe vir krieket. Hulle hou die Erries se naam besonder hoog op die krieketveld. Hulle is gekies…

SAMCA National Team – Mihle Maxontana at Majorette World Champs

SAMCA National Team. Mihle Maxontana is a Grade 10 learner from Curro Durbanville. She has been selected to represent South Africa as a member of the SAMCA National Team. The…

SA Polocrosse kampioenskappe – HW Jacobs se span wen afdeling

SA Polocrosse kampioenskappe. HW Jacobs is ‘n leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Hy het die afgelope naweek aan die SA Polocrosse kampioenskappe deelgeneem in Johannesburg waar sy span hulle afdeling…

Steyn en Steyn Skietdag – Will Viljoen skitter by skietdag

Steyn en Steyn Skietdag. Die Steyn en Steyn Skietdag het op 23 Julie plaasgevind. Will Viljoen, leerder van Hoërskool Hoopstad, het op dié dag die volgende prestasies behaal: Rooibok-tabel: 87%…

ATKV Senior Afrikaans Olimpiade – Curro Durbanville presteer

ATKV Senior Afrikaans Olimpiade. Drie van Curro Durbanville se leerders het onlangs uitstekend in die ATKV-Senior Afrikaans olimpiade presteer. Inühn Fourie (gr.11) en Anja Fourie (gr.12) het die Wes-Kaapse Top…

Truida Kestell Tennistoernooi – Primêre Skool Oranje presteer

Truida Kestell Tennistoernooi. Primêre Meisiekool Oranje se O.13A en O.13B tennisspanne het aan die Truida Kestell Tennistoernooi in Bethlehem deelgeneem. Die dogters het baie mooi gespeel en dit vreeslik baie…