)

Super 8 Tennis – Jordania algehele wenners met goud

Super 8 Tennis. Primëre Skool Jordania van Bethlehem, het die afgelope naweek die Super 8 Tennis toernooi tussen skole van Gauteng, Noordwes en die Vrystaat aangebied.

Die toernooi was ‘n groot sukses en die spelers het dit baie geniet! Baie geluk aan Jordania se tennisspan. Hierdie span stap weg as algehele wenners met Goud. Mieke le Roux, Kara du Toit, Pieter Wessels ontvang goud en Grové du Preez ontvang silwer.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.jordaniaprimer.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal