Netbal SA’s. Daar is tien feite oor HoĂ«r Meisieskool Oranje se O.18 Netbalspan en hul prestasies by die Netbal SA’s
- OMS het net 9 spelers in Boksburg beskikbaar gehad.
- Hulle was onoorwonne in al 9 wedstryde.
- Die eerste keer in Oranje se geskiedenis dat die o.18A’s die eindstryd haal.
- Eerste keer ooit dat ‘n OMS-span van enige ouderdom die trofee wen.
- Hulle spog met ‘n wengemiddeld van 94% (51 W, 1 G, 3 V) in 2022.
- Die enigste 3 nederlae (teen Helpmekaar, Menlopark en Sentraal) is opgevolg met ‘n sege in die herontmoeting.
- Oranje het vanjaar met 7 van die 9 ander skole in die top 10 op die huidige SA-ranglys afgereken.
- Drie van die 10 spanlede is in graad 11 en 2 in graad 10.
- Mienke Delport, Roline Louw, Karla Victor en me. Corné Marais (afrigter) het hul silwermedalje op die vorige SA’s in 2019 (as lede van die o.14A-span) nou opgevolg met goud.
- OMS is die houers van die Motheo-liga-trofee, die Vrystaatbeker, Sentraal se Standard Bank-trofee en die Nasionale kampioenskap-trofee.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien