Steyn en Steyn Skietdag. Die Steyn en Steyn Skietdag het op 23 Julie plaasgevind. Will Viljoen, leerder van Hoërskool Hoopstad, het op dié dag die volgende prestasies behaal:
- Rooibok-tabel: 87%
- Fisant-tabel (Haelgeweer): 100%
- Randslag (.22): 100%
Will was die beste Junior skut vir die dag en het ook die hoogste telling gesamentlik vir die dag geskiet!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.facebook.com/hoerskoolhoopstad.skool
Foto verskaf