Senior Concerto Festival. ‘n Besondere eer het Dané van Graan, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, te beurt geval. Dané is gekies om saam met die Johannesburgse Simfonie Orkes op te tree. Sy is deel van die orkes tydens die Senior Concerto Festival op Sondag, 6 November vanjaar,
Die opvoering vind in die Linder Auditorium by die University of the Witwatersrand (Wits) plaas.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf