SANESA Q6. Drie leerders van Primêre Skool Naudéville in Welkom het die naweek van 13 Augustus weer aan die SANESA Q6 skou deelgeneem. Dit was die laaste SANESA kwalifiserende rondte vir die jaar. Hierna word die Vrystaatspan gekies. Dit was SANESA Q6 wat in Welkom by GEC plaasgevind het.
Karlien van Jaarsveld:
- Show Jumping Ideal time (40cm) – 1ste Plek
- Equitation (40cm) – 1ste Plek
- Show Jumping (40cm) – 1ste Plek
Mia Best:
- Show Jumping accumulator (50cm) – 3de Plek
- Show Jumping Jump off – 4de Plek
- Equitation (50cm) – 3de Plek
Ava Adendorff:
- Dressage A – 1ste Plek
- Dressage B – 1ste Plek
- Show Jumping Ideal time – 2de Plek
- Show Jumping Accumulato – 2de plek
- Performance Riding – 2de Plek
- Equitation – 2de Plek
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien