Laerskool Truida Kestell. Eliz-Mari Kotzé van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, is aangestel as HOD vir die skool se Grondslagfase.
Eliz-Mari Kotzé has been appointed as HOD of the Foundation Phase at Truida Kestell Primary School.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf