NHS DUX’E 2022/2023. Hoërskool Nelspruit se dux’e vir 2022/23 is Dinsdag gedurende saalopening bekendgemaak. Dit was ‘n baie spesiale geleentheid vir hierdie leerders en hulle ouers.
Veels geluk aan Neelsie van Dyk en Niandi Coetzee wat die leisels as Dux’e oorneem.
Die volgende leerders is as adjunk NHS dux’e 2022/2023 verkies:
- Danielle Bothma
- Nina Venter
- Lize Oosthuizen
- Kaylee Ferreira
- Megan Wiehman
- Braam Basson
- Terblanche de Kock
- Luke Poisson
- Andeon Pringle
- Le Riche Aitchison
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf