)
Noordvaal Hokkie toernooi – Hoërskool Nelspruit se fokus

Noordvaal Hokkie toernooi. Hoërskool Nelspruit see Hokkie-bokkies fokus nou op die Noordvaal Hokkie toernooi. Die afgelope naweek het die hokkie-bokkies deelgeneem aan die Mpumalanga-uitspele. Die o/14’s het met twee wedstryde…

Kuns inni Liedjiebos skoleprojek – Hoërskool Nelspruit presteer

Kuns inni Liedjiebos skoleprojek. ????????????́ ???????????????????????????? ???????????? ????????????! NHS se begaafde woordkunstenaars het aan die Kuns inni Liedjiebos skoleprojek deelgeneem. Al die finaliste is na ‘n oorhandigingsaand uitgenooi waar die…

Interhoër Muurbal – Hoërskool Nelspruit skitter

Interhoër Muurbal. Hoërskool Nelspruit se muurbalspanne het in Witbank aan die jaarlikse Interhoër Muurbal deelgeneem. NHS het teen spanne van onder andere Uplands, HTS Middelburg, HTS Witbank en Hoërskool Middelburg…

Vriendskaplike Atletiekbyeenkoms – NHS Jaarlikse byeenkoms

Vriendskaplike Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Nelspruit bied jaarliks ‘n vriendskaplike atletiekbyeenkoms, net na interhuis, aan. ‘Tradisionele’ atletiekvriende soos Afrikaans Hoër Seuns (Affies) en Hoër Meisies (AHM) van Pretoria, asook buurskool Rob Ferreira,…

NHS Interhuis Atletiekbyeenkoms – Kookwater-atletiek opgelewer

NHS Interhuis Atletiekbyeenkoms. Vanjaar se kookwater interhuis-atletiekbyeenkoms van Hoërskool Nelspruit het in snikhete weer plaasgevind. Die NHS Interhuis Atletiekbyeenkoms het op Donderdag, 19 Januarie, by NHS plaasgevind. Hierdie byeenkoms sal…

Afrika Streek 5 Jeugkampioenskappe – NHS wen silwer en goud

Afrika Streek 5 Jeugkampioenskappe. Hoërskool Nelspruit se twee Suid-Afrikaanse jeug-atletiekkampioene, Ashley Erasmus en Shanese de Clerck, het met drie medaljes huiswaarts gekeer, nadat hulle vanaf 5 tot 9 Desember in…

NHS DUX’E 2022/2023 – Dux’e vir 2022/23 Dinsdag bekend gemaak

NHS DUX’E 2022/2023. Hoërskool Nelspruit se dux’e vir 2022/23 is Dinsdag gedurende saalopening bekendgemaak. Dit was ‘n baie spesiale geleentheid vir hierdie leerders en hulle ouers. Veels geluk aan Neelsie…