Stadsliga – HoĆ«rskool Fichardtpark het drie rugbyspanne gehad wat aan die Stadsliga-finale deelgeneem het.
Hierdie drie rugbyspanne het die Stadsliga-finale as wenners oorheers.
Die uitslae was as volg:
- Boomspan / 0/19C wen Jim Fouche 29-15
- 0/15A wen Jim Fouche 18-14
- 0/14A wen Landboudal 21- 7.
Baie geluk, julle het jul goed van jul taak gekwyt. Ons is baie trots op al drie die rugbyspanne!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf