)

You are sponsoring

Stadsliga - Fichies se rugby oorheers die finale

Stadsliga – Hoërskool Fichardtpark het drie rugbyspanne gehad wat aan die Stadsliga-finale deelgeneem het. Hierdie drie rugbyspanne het die Stadsliga-finale as wenners oorheers. Die uitslae was as volg: Boomspan /…