Karate. Juanco Botha is ‘n leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein. Juanco in ingesluit in die Nasionale karate span. Die span gaan deelneem aan die Youth Games in Kroasië en die Commonwealth Kampioenskappe in Birmingham.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien
Become a Sponsor








