Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark se Lion Cheerleaders het op Saterdag, 30 Julie 2022 aan SAMCA kompetisie deelgeneem. Dit is die “South African Majorette and Cheerleading Association” waaraan hulle deelgeneem het, en baie goed gedoen!
Die All-Girls behaal ‘n eerste plek in hul afdeling, asook die Co-Ed span in hul afdeling.
Daar was ook ‘n afdeling vir “Partnerstunts” waar Fichies se Cheerleaders baie goed gevaar het:
- Thunder Assasins 1ste (Darren en Alexis)
- Rise of the lions 2de (Damon en Vivienne)
Baie geluk FHP Lions!



Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








