Glenwood High School players selecterd for SA Schools Rugby team
Rynhardt Jonker (Grade 12) and Lunga Ncube (Grade 12) from Glenwood High School in Durban has been
Uppie na AJV van ATKV
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Luzaan Engels, `n gr. 11 leerder aan Hoërskool Upington, het Dinsdag na Johannesburg gevlieg as afgevaardigde van H.U se Jeugtak van die ATKV. Die vergadering vind elke…
Hoërskool Upington hou groot Interjol
Dit is weer daardie tyd van die jaar. Gesprekke handel oor taktiek, talent en blote geluk. Planne word beraam en die algemene publiek vra een vraag: Wie gaan met Die…
Hoërskool Punt verwelkom proefstudente
Hoërskool Punt in Mosselbaai het ‘n groep van 8 proefstudente aan die begin van die derde kwartaal ingeneem. Ons wens hulle baie sterkte toe en hoop hulle sal die kuier…
Glenwood High School announcement
The glass ceiling – cracked or shattered? Only time will tell.
Hoërskool Drie Riviere leerder presteer by ATKV Redenaars
Christopher Stanbury van Hoërskool Drie Riviere in Vereeniging, het derde geëindig in die Afrikaans Eerste
Hoërskool Nelspruit gee rolstoele weg op #MadibaDag2018
Hoërskool Nelspruit het op 18 Julie saam met die res van Suid-Afrika die voormalige president Nelson Mandela
Laerskool Park in Mosselbaai Top 10 Balkies
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Graad-6-Top-10.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Graad-5-Top-10.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Graad-4-Top-10.jpg” show_in_lightbox=”on”…
Hoërskool Florida netbal
Hoërskool Florida se netbal-sterre Claudia Aggenbacht en Tarryn Cloete het gedurende die afgelope vakansie
Hoërskool Florida skut presteer in Duitsland
Caitlin Oelofse, ? graad 11-leerder van Hoërskool Florida het vanaf 22 Junie tot 28 Junie 2018 in Suhl, Duitsland
Hoërskool Florida rugby
Hoërskool Florida se rugby-sterre Damian Calitz (o/18-Akademiespan), Tino Swanepoel (o/18-Cravenweekspan) en
Hoërskool Florida Ruiters blink uit
Hoërskool Florida se naam word hoog gehou deur, Matthew Mortimer en Chané Slabbert wat aan die SANESA
Hoërskool Florida krieket
Louise Kemp, gr 9 leerder van Hoërskool Florida is opgeneem in die ‘Renegades Cricket Academy” span wat in
Hoërskool Florida Skaak
Baie geluk aan Christi Havenga en Suné Toerien gr 9 leerders van Hoërskool Florida wat aan die Gauteng
Hoërskool Florida leerder presteer in Judo
Ruan Delport ‘n leerder van Hoërskool Florida in Roodepoort het die Wesrand Judo Assosiasie verteenwoordig
Hoërskool Florida se 1ste netbalspan presteer
Eerste netbalspan van Hoërskool Florida het 14de geëndig in Gauteng. Baie geluk aan die span!
Hoërskool Florida hokkie liga en Streekwenners
Die o/16-dogters hokkiespan van Hoërskool Florida is aangewys as die liga- en streekswenners en dring deur na
Hoërskool Florida o/16 netbal presteer
Hoërskool Florida in Roodepoort se o/16-netbalspan eindig 16de in Gauteng tydens die kompetisie wat
Hoërskool Florida seuns presteer in Hokkie
Hoërskool Florida in Roodepoort se o/16-seunshokkie span is as wenners van die hokkieliga gekroon en dring
Hoërskool Florida ATKV Redenaars semi-finaal
Renandt Swanepoel, Gr 12 Leerder by Hoërskool Florida in Roodepoort, het ? algehele 7de plek in Gauteng-
Hoërskool Punt verwelkom nuwe leerders
Me. Tania de Kock (Life Coach – HS Punt) het elf nuwe leerders by Hoërskool Punt van Mosselbaai op die eerste dag van die derde kwartaal verwelkom. Dit is vir Hoërskool…
Erries presteer by Mpumalanga- en Bokkietoere gedurende vakansie!
Daar is heelwat leerders van Hoërskool Ermelo wat gedurende die vakansie aan verskeie Mpumalanga- en
ATKV Toneelslypskool aangebied by EHS: groot sukses!
Hoërskool Ermelo het die voorreg gehad om van 2-4 Julie 2018 gasheer te speel vir ‘n ATKV Toneelslypskool.
Erries woon Beeldskool by!
Vandré Swart, Lusanti Brundyn, Jenna Lewis, Lana Grobler en Berné de Kock van Hoërskool Ermelo het tussen
Erries buig in verootmoediging by Kalisto-kamp
Vrydagoggend, 23 Junie 2018 het ‘n opgewonde klomp leerders van Hoërskool Ermelo na Kruisrivier-
Errie gekies vir Arthur Johnson netbalspan
Tegan Panos, graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, is gekies om saam met die o/18 Arthur Johnson-
Erries neem afskeid van me. Vera Alberts
Op Donderdagmiddag 22 Junie 2018 het personeel en vriende van Hoërskool Ermelo amptelik afskeid geneem
Laerskool Park Sewes Toernooi 2018
Laerskool Park in Mosselbaai nooi almal uit om deel te wees van hul 33ste Sewestoernooi. 27 Skole vanuit die SWD, Kaap, Oos-Kaap en Vrystaat neem hierdie jaar deel. Die toernooi…
Point High School Hockey
The following hockey players from Point High School in Mossel Bay, were included in the Eden Hockey teams: u/14 Girls: Vanya Coetzee (non-travelling reserve) u/16 Girls: Elri Venter and…
Hoërskool Punt Dansers na Nederland
Cameron de Vos, Donay Meyer, Marjohandie Heunis, Dané Barnard, Monique Pienaar (Punt-leerders van Mosselbaai) van Dynamic Dance Academy, het aan die SASAFF (South African Fitness Sport and Fitness Federation) se SA…
Point High School Netball
Sanchia-Lee Barnardo from Point High School in Mossel Bay is included in the SA u/18 Netball Squad.
Pietermaritzburg Girls’ High School Table Tennis
Pietermaritzburg Girls’ High School pupil and 14-year-old table tennis champion, Kiara Naidoo, made a clean
St Andrew’s School for Girls – CEO School SleepOutTM
On 12 July 2018, St Andrew’s School for Girls from Bedfordview, hosted their annual Nelson Mandela CEO
EERSTE SEUNSHOKKIESPAN SPEEL VRIENDSKAPLIKE WEDSTRYD TEEN “OLD BOYS”
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die eerste seunshokkiespan het die vakansie afgesluit en die nuwe kwartaal “geopen” met ‘n wedstryd teen ‘n “Old Boys-span”, wat uit vorige jare se eerstespanspelers bestaan het.…
Privaatskool Hoëveldrif vir CVO ontvang Duitse uitruilstudent
Privaatskool Hoëveldrif is baie geseënd om hierdie jaar gedurende die Junie / Julie vakansie asook die eerste twee
VOLLIES OPGENEEM IN EDEN-NETBALSPANNE
Laerskool Volschenk in Riversdal, spog met drie dogters wat onderskeidelik in die 0/11-, 0/12- en 0/13-EDEN-netbalspanne opgeneem is. Hulle het tydens die Junie/Julie-vakansie aan die Interstreek-toernooi in Wellington deelgeneem. Baie…
Laerskool Volschenk Redenaars herskryf geskiedenis boeke
Vyf Volschenk sprekers van Riversdal, Anja du Toit, Adriaan Coetzer, Jannes Snyman, Artho Saayman en Ilke Muir het Vrydag, 1 Junie, aan die semi-finaal van die jaarlikse ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem in George.…
Skaakspeler van Hoër Landbouskool Oakdale na kampioenskap
Wiaan Erasmus (o/16) van die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal het gedurende Februarie en Maart aan twee toernooie, wat deel was van die Hessequa-skaakproewe, deelgeneem. Na afloop van die proewe is…
Park Laerskool landsdienskamp
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Park laerskool van Mosselbaai is reeds van vroegoggend tot laat besig by die landsdienskamp. Heerlike spek, eiers en roosterbrood met handwerk en groot paintball oorlog. Die groot heldin…
Curro Mossel Bay Ambassador Leadership summit
And so the Ambassador Leadership summit hosted by Harvard, concluded. A closing ceremony was held in the courthouse of the Harvard Law school. All the students representing Curro Mossel Bay were awarded…
Knysna Montessouri Soccer Club
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] The Knysna Montessori Soccer Youth Cup was a chance for young soccer players of Knysna to enjoy 4 fun Friday nights of good soccer sponsored by Forty…
Minché van Hoërskool Oudtshoorn
Minché (gr 10) van Hoërskool Oudtshoorn, neem tans aan die Wêreldkampioenskap vir Uitvoerende Kunste se Modelafdeling deel. Dis vanaf 2 Julie tot 18 Julie 2018 in Los Angeles, California, USA.…
Langenhoven Gimnasium Cravenweek
Kangenhoven Gimnasium is vanjaar verteenwoordig deur GW Lund, en Bennie Stemmet by die Craven-week. Saam met hulle op die foto is Theo Ferreira
Hoërskool Overberg Shotokan Karate
Michaela Raven, graad 8-leerder van Hoërskool Overberg in Caledon, het die afgelope tyd aan verskeie karate
Hoërskool Overberg trots op hul netbalspelers.
Hoërskool Overberg van Caledon, is baie trots op hul netbalspelers wat opgeneem is in die Overberg Netbal
Hoërskool Overberg
Hoërskool Overberg bied op Vrydag 27 Julie 2018 ‘n Interskole Opskop aan vanaf 19:00.













