Hoërskool Overberg van Caledon, is baie trots op hul netbalspelers wat opgeneem is in die Overberg Netbal Streekspan wat 13 en 14 Julie2918 aan ‘n toernooi deelneem. Baie geluk!
Foto bo:
Agter: vlnr: Innocentcia Olivier; mev. Annamari Burger (netbal organiseerder); Mia Solomons; Ashlee Wessels; Thea Gagiano
Voor: vlnr: Liské Hartzenberg; Nicola Coetzee; Liané Jacobs; Michelle Blom; Anne Emslie