)

Hoërskool Overberg Shotokan Karate

Michaela Raven, graad 8-leerder van Hoërskool Overberg in Caledon, het die afgelope tyd aan verskeie karate kompetisies deelgeneem.

Kampsbaai op 24 Februarie 2018:
* Kata – Goue medalje

Caledon op 14 April 2018
* Kumite – Goue medalje

Pretoria: SA Karate Kampioenskappe, 19 Mei 2018
* Kata – Goud
* Kumite – Goud
* Best Female Cadet – Trofee en medalje

Sy word afgerig deur Sensei Pieter Esterhuizen (6de Dan).

Pieter and Michaela, we are extremely proud of your dedication and performances!

Foto bo: Mnr. Eddie Labuschagne (skoolhoof) en Michaela Raven

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal