)
Boland o.18 Akademieweek – Hoërskool Overberg

Boland o.18 Akademieweek. Vier rugbyspelers van Hoërskool Overberg, Caledon, James Badenhorst, Pieter du Toit, Morné Wessels en Lorenzo Kroutz verteenwoordig die Boland by die o.18 Akademieweek. Die Nasionale jeugweek het…

Hoërskool Overberg Shotokan Karate

Michaela Raven, graad 8-leerder van Hoërskool Overberg in Caledon, het die afgelope tyd aan verskeie karate

Hoërskool Overberg trots op hul netbalspelers.

Hoërskool Overberg van Caledon, is baie trots op hul netbalspelers wat opgeneem is in die Overberg Netbal

Hoërskool Overberg

  Hoërskool Overberg bied op Vrydag 27 Julie 2018 ‘n Interskole Opskop aan vanaf 19:00.