Privaatskool Hoëveldrif is baie geseënd om hierdie jaar gedurende die Junie / Julie vakansie asook die eerste twee weke van die kwartaal, ‘n Duitse uitruilstudent – Merle Matthiesen – in hul midde te hê.
Foto bo:
(Agter vlnr) – Daniel & Amalia Bezuidenhout
(Voor vlnr) – Merle Matthiesen, Wilma Ernst, Lisa Schoeman