Laerskool Volschenk in Riversdal, spog met drie dogters wat onderskeidelik in die 0/11-, 0/12- en 0/13-EDEN-netbalspanne
opgeneem is. Hulle het tydens die Junie/Julie-vakansie aan die Interstreek-toernooi in Wellington deelgeneem.
Baie geluk ons is trots op julle!
Foto vlnr: o/11: Renette van Heerden, o/13: Lauren Moses en o/12: Marcia Tarentaal