)
Laerskool Volschenk leerders maak waterfiltreerders

Laerskool Volschenk in Riversdal se graad 2 leerders het waterfiltreerders gemaak en het dit sommer baie geniet.

VOLLIES OPGENEEM IN EDEN-NETBALSPANNE

Laerskool Volschenk in Riversdal, spog met drie dogters wat onderskeidelik in die 0/11-, 0/12- en 0/13-EDEN-netbalspanne opgeneem is. Hulle het tydens die Junie/Julie-vakansie aan die Interstreek-toernooi in Wellington deelgeneem. Baie…

Laerskool Volschenk Redenaars herskryf geskiedenis boeke

Vyf Volschenk sprekers van Riversdal, Anja du Toit, Adriaan Coetzer, Jannes Snyman, Artho Saayman en Ilke Muir het Vrydag, 1 Junie, aan die semi-finaal van die jaarlikse ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem in George.…

Laerskool Volschenk – SWD 0/12 – SUIDKUSSTREEKTOERNOOI

Pieter Marais en Emilio Silva het die afgelope vakansie SWD verteenwoordig by die suidkusstreek toernooi en hul spanne het soos volg gevaar: Pieter het in die A-span vir die SWD…