)
2018 Matrikulant van Privaatskool Hoëveldrif presteer

Marna Ernst, 2018 matrikulant van Privaatskool Hoëveldrif, het tydens die IEB (onafhanklike eksamenraad) eksamen drie onderskeidings en vyf 6’e verwerf. Sy het in BCVO ’n tweede beste prestasie in Wiskunde…

Privaatskool Hoëveldrif matriekafskeid

Marna Ernst, matrikulant van Privaatskool Hoëveldrif vir CVO in Witbank, het op Vrydag 21 September haar skool se matriekafskeid bygewoon. Foto bo: – Marna Ernst en metgesel, Johan Bezuidenhout

Privaatskool Hoëveldrif vir CVO tennisbane amptelik geopen

Privaatskool Hoëveldrif vir CVO van Bethal in Mpumalanga, het hul tennisbane vandag amptelik geopen.

Privaatskool Hoëveldrif vir CVO ontvang Duitse uitruilstudent

Privaatskool Hoëveldrif is baie geseënd om hierdie jaar gedurende die Junie / Julie vakansie asook die eerste twee

Privaatskool Hoëveldrif Bethal – 4 x 4 familiedag

Privaatskool Hoëveldrif Bethal bied op Saterdag 11 Augustus 2018 ‘n 4 x 4 familiedag aan.

Privaatskool Hoëveldrif Bethal

Privaatskool Hoëveldrif is ‘n vooruitstrewende Gereformeerde Volkseie Privaatskool, geleë in Bethal