Privaatskool Hoëveldrif is ‘n vooruitstrewende Gereformeerde Volkseie Privaatskool, geleë in Bethal Mpumalanga wat kundiges vir die beroepslewe en lewende getuienis vir Christus op ‘n gebalanseerde wyse help vorm. Hierdie skool bied verskeie sportsoorte en opvoedkundige aktiwiteite aan hul leerders. Vir meer inligting skakel 079 527 4819. Foto bo: Personeel 2018.
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…






















