)

Hoërskool Noord-Kaap netbal skitter in uitspeel-wedstryde

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]

Drie van Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley se netbalspanne, o/14A, o/16A en o/19A het aan die provinsiale wennerstoernooi in Upington gaan deelneem. Die spanne het as volg gevaar:

0/19A

wen HS Kathu 32-9

wen Duineveld 21-17

wen HS Upington 22-17

Hulle wen Diamantveld in die finaal 24-18 en word as provinsiale wenners gekroon.
Charissa Swanepoel word as speler van die wedstryd in die semi-finale aangewys en
Ntlafatso Serati as speler van die wedstryd in die finaal.

0/16A

Wen Danielskuil 29-2

Wen Hartswater 26-8

Wen Diamantveld 18-12

Wen Duineveld 19-12

Hierdie span was onoorwonne vir die dag en is ook as provinsiale kampioene gekroon.

 

[/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/06/o16-Netbal.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”]

0/14A

Wen Diamantveld in semi-finaal 11-10 en verloor in finaal. Hulle eindig 2de in provinsie.

HNK Netbal spog dus met TWEE Provinsiale wenspanne met o/16 en o/19 A-spanne en een naasbeste span met die o/14 A-span.  Dit maak HNK die top netbalskool, nie net in Kimberley nie, maar ook in die provinsie.  ‘n Prestasie om voorwaar op trots te wees.

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal