)

2018 Matrikulant van Privaatskool Hoëveldrif presteer

Marna Ernst, 2018 matrikulant van Privaatskool Hoëveldrif, het tydens die IEB (onafhanklike eksamenraad) eksamen drie onderskeidings en vyf 6’e verwerf. Sy het in BCVO ’n tweede beste prestasie in Wiskunde behaal, nl. 94%. In BCVO was daar slegs 2 leerlinge wat bo 90% vir Wiskunde behaal het.

Marna is by die NWU as Chemiese Ingenieur-student ingeskryf. Ons skool se leerlinge en personeel is baie trots op haar en wens haar net die beste toe vir haar toekoms.

She summited with her father, Craig Botha and described the experience with him as unforgettable.

We are incredibly proud of her.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal