Hoërskool Florida “Miss Johannesburg 2018”
Shanique Volschenk ‘n gr 10 leerder by Hoërskool Florida het op 24 Junie 2018 aan die “Miss Johannesburg
Hoërskool Florida “JKA-African Cup”
Elri Greyling, leerder van Hoërskool Florida in Roodepoort, het in die vakansie aan die JKA Nasionale-
Erries domineer Mpumalanga-finaal
Op Saterdag 21 Julie 2018 het Hoërskool Ermelo se dogters-hokkiespanne in die
Errie staan uit by visvang-liga!
Rico Jordan, graad 10-leerder van Hoërskool Ermelo, is aangewys as Victor Ludorum vir
Twee Duitsers besoek Hoërskool Upington
Die afgelope paar maande het 2 Duitse uitruilstudente tuis gegaan by Hoërskool Upington. Celine Moczarski en Veronika Müller het in Augustus 2017 in Suid-Afrika aangekom en onmiddellik deel van die…
Atleet van Hoërskool Outeniqua by IAAF Wêreldkampioenskappe
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Meike Strydom, Graad 12 leerder van Hoërskool Outeniqua in George, het op 11 Julie Suid-Afrika by die IAAF O/20 Wêreldkampioenskappe, in Tampere, Finland, verteenwoordig. Sy was een…
Laerskool Outeniqua Muurbal
Ian de Jager, ‘n Gr 7-leerder van Laerskool Outeniqua in George, is gekies om deel te wees van die Nasionale Muurbal Akademie wat vanaf 9 tot 12 Augustus 2018 by…
Laerskool Outeniqua Landsdiens
Ruchay van Wyk van Laerskool Outeniqua in George is gekies om Suid-Kaap Landsdiens te verteenwoordig byu die Nasionale kamp te Oudtshoorn in Desember. Ons is baie trots op haar!
Outeniqua Primary School netball
The U/13A Netball team from Outeniqua Primary School in George, would like to extend a heartfelt thanks to Mr Andrew Cronjé from Outeniqua Risk Solutions for sponsoring their jackets for…
St John’s D.S.G. Polar Bear Swim
There were squeals of delight among the Junior Primary girls during the St John’s D.S.G. Pietermaritzburg Polar
St John’s DSG Midlands Hockey Festival
St John’s D.S.G. from Pietermaritzburg, was proud to be one of the hosts for the Midlands U13 Hockey Festival
Langenhoven Gimnasium vs Bredasdorp
Gimmies van Oudtshoorn het Saterdag 21 Julie 2018 ‘n heerlike sportdag teen
Paul Roos Gymnasium hockey vs Wynberg Boys’ High
Paul Roos Gymnasium hockey vs Wynberg Boys’ High
PRG hockey at Cape Town International Schools Festival
PRG 1st hockey at Cape Town International Schools Festival
Caritas Kawaza of Edgemead High School’s
Caritas Kawaza captain of Edgemead High School’s 1st Netball team was selected to represent the Western Cape Netball team this year and participated at the Inter-Provincial tournament at EG Jansen Sports…
Glenwood Results
GLENWOOD HIGH SCHOOL RESULTS VS HTS MIDDELBURG (A) 20 & 21 JULY 2018 –
Sibosiso Sangweni, Kearsney College, in SA Schools Rugby Team
After a Successful 2018 Coca Cola Craven week, the SA Schools Team for 2018 has been announced.
Tristan Dullisear, Monument High School, in SA Schools Rugby Team
After a Successful 2018 Coca Cola Craven week, the SA Schools Team for 2018
Uzile Tele, Hudson Park High, in SA Schools Rugby Team
After a Successful 2018 Coca Cola Craven week, the SA Schools Team for 2018 has
Dewald Donald van Affies in SA Skole Rugbyspan
Baie geluk aan Dewald Donald van Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria wat ingesluit is
St Charles College Invitational XI visit Sri Lanka
During the holidays, 13 excited and energetic boys from St Charles College embarked on a first-ever tour to the
Celimpilo Gumede, Durban High School, in SA Schools Rugby team
After a Successful 2018 Coca Cola Craven week, the SA Schools Team for 2018 has been announced. Congratulations
Coca Cola Craven week 2018
After a Successful 2018 Coca Cola Craven week, the SA Schools Team for 2018 has been announced. Congratulations
Lionel April from Hermanus High in SA Schools Team 2018
After a Successful 2018 Coca Cola Craven week, the SA Schools Team for 2018 has been announced. Congratulations
Errie gekies vir SA-Polocrosse seunspan!
Rikus Cilliers, graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, is gekies om die SA Polocrosse seunspan te
Outstanding results for Pietermaritzburg Girl’s High School equestrian
Pietermaritzburg Girl’s High School Grade 9 learner, Kate-Lyn van Staden, attended the 2018 Pony Club Inter-branch Show at Canterbury Equestrian Centre during the July holidays. The show includes all branches…
Nathan Vinnings van Liggies verkies tot Titans 7’s rugbyspan
Nathan Vinnings, ‘n graad 12 leerder van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, is onlangs verkies tot die
Primêre Skool Worcester Netbal
Primêre Skool Worcester se leerders blink uit in netbal. Medayaah Cader, Abukwe Fusa, en Anke Stofberg is vir die Wes-Kaap span gekies terwyl Hanneke du Plessis en Rafiqa Meyer vir die…
Hoërskool Nelspruit leerder haal SA Skole-rugbyspan
NHS se Banele Mthenjane is die enigste speler in Mpumalanga om SA Skole-rugbyspan te haal!
Paarl Boys’ High “Order of the Blue Blazer”
At the celebration of Paarl Boys’ High’s Founders’ Day 2018, marking the school’s 150th year of existence, Messrs Dawid Malan and Danie Malan were both awarded the “Order of the…
Ligbron o/15A en Eerste krieketspanne geniet toer
Die o/15A en Eerste seuns krieketspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het die afgelope
Pietermaritzburg Girl’s High School – Reduce, Reuse, Recycle!
Pietermaritzburg Girl’s High School learners recently visited W.A. Lewitt Primary School in Northdale for the handover of Green Desks which is part of the Wildlands Sustainable Schools Programme. The program…
Liggie hokkie- en rugbyspelers gekies vir provinsiale Bokkiespanne
Baie geluk aan twee van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se hokkie-dogters wat vir die o/19 SA
Rugby – Primêre Skool Worcester
Die volgende seuns van Primêre Skool Wocester is gekies vir die Boland en Noord-Boland rugbyspan. Op die foto bo: Agter v.l.n.r. Tyron Abrahams (Noord-Boland), Jovawn Visagie (Boland Cravenweek) Voor v.l.n.r.…
Paul Roos Gymnasium – Craven week
After a Successful 2018 Coca Cola Craven week, the SA Schools Team for 2018 has been announced.
Hoër Landbouskool, Paarl, Craven week
After a Successful 2018 Coca Cola Craven week, the SA Schools Team for 2018 has been announced.
Hoërskool Florida – JOKFEES
Die Hoërskool Florida bied aan: JOKFEES 2018. Vanaf Vrydag 27 Julie – Vrydag 3 Augustus 2018. Pakket vir
Selborne College has 5 rugby players in SA Schools Team
After a Successful 2018 Coca Cola Craven week, the SA Schools Team for 2018 has been announced.
Liggie-skuts neem deel aan Noord Gauteng-Ope
Sewe van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se skuts het die afgelope skoolvakansie aan die Noord-
St Andrew’s School for Girls – 3 tennis tournaments
Tanika Panaino, a grade 11 pupil at St Andrew’s School for Girls, participated in three tennis tournaments over the past 3 weeks. Growthpoint Super 8 GC Womens Open Category, Tanika…
Laerskool Park leerders dans
Dynamic Dance Academy se dansers het aan die SASAFF (South African Fitness Sport and Fitness Federation) se SA dans-kampioenskappe deelgeneem vanaf 30 Junie tot 2 Julie te Kaapstad. Ashley Brown…
Laerskool Park verwelkom proefstudente
Laerskool Park in Mosselbaai is bevoorreg om hul proefstudente te verwelkom en hoop dat hulle die tyd by Park sal geniet en sommer baie leersaam vind! Proefstudente Foto: Voor: Chanté…
Laerskool Park leerders as Sportman en -vrou genomineer
Kayla Esselen en JT Strydom van laerskool Park in Mosselbaai is genomineer vir die Eden Distrik se Laerskool sportvrou en sportman van die jaar. Uit al die Eden distrik se…
Eden Hokkiespeler ontvang sy balkie!
Kurt Coetzee van Laerskool Park het die o/13 Eden hokkiespan die afgelope vakansie verteenwoordig. Die Edenspan het hul man gestaan teen die ander provinsies en Kurt het hom goed van…
Eden Netbalspelers ontvang hul balkies!
Vier van Laerskool Park in Mosselbaai se netbaldogters het 12 tot 14 Julie aan die Interstreek toernooi te Wellington deelgeneem waar hul Eden verteenwoordig het. Hierdie span het as algehele…
Eden Tennisspelers ontvang hul balkies!
Laerskool Park van Mosselbaai se tennisspelers het die afgelope vakansie aan ‘n Provinsiale toernooi deelgeneem in George waar hulle teen ander provinsies meegeding het. Hulle het goed gevaar en Laerskool…
Laerskool Park se SWD Rugbyspelers ontvang balkies!
Vyf van Laerskool Park in Mosselbaai se leerders het 2 tot 6 Julie aan die Cravenweek te Kimberley deelgeneem. Mnr Wikus Smit het hul as hulp-afrigter vergesel. Hierdie span het…
Laerskool Park Landsdiens
Gedurende die vakansie het heelwat van Laerskool Park, Mosselbaai, se leerders die Landsdiens Streekkamp te Heroldtsbaai bygewoon. Tydens hierdie kamp is Nel Visagie, Imraan Meyer en John-Matt le Roux gekies…
Paarl Gymnasium rugby
After a Successful 2018 Coca Cola Craven week, here are the outstanding players that made the
















