Hoërskool Langenhoven se ampsdraers van VRL verkies
Die ampsdraers van die Verteenwoordigende Raad van Leerders van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is van links: Anru van Schalkwyk (Tesourier), Radandt Malherbe (Ondervoorsitter), Janique Gerber (Voorsitter) en Andrie Swart (Sekretaresse).…
Hoërskool Langenhoven se Graad 8-leerders ontvang elkeen ‘n Gideon
Op Maandag, 5 Februarie 2018, het mnr. Francois Malherbe (verteenwoordiger van die Gideons) vir elke graad 8-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, ‘n Bybeltjie oorhandig. Hulle plaas Bybels in skole,…
Ligbron-fietsryers maak hul merk
Twee kranige graad 8 fietsryers van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het vanjaar aan verskeie
St John’s School has a wonderful new addition: a wooden school bus
St John’s D.S.G. Junior School has a wonderful new addition to their playground: a wooden school bus,
St John’s D.S.G. spent time with Grade R and RR Eaglets and their families
The management and pre-primary staff of St John’s D.S.G. in Pietermaritzburg, were recently delighted
Gimmies leerlinge presteer op sportgebied
Vereeniging Gimnasium se atlete het Saterdag, 3 Februarie 2017, goed presteer op die atletiekveld. Die
Ligbron-atlete ontvang trofeë
Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se atlete het op Vrydag, 26 Januarie 2018, tydens ‘n
The St John’s D.S.G. Senior School swimming squad shine
The St John’s D.S.G. Senior School swimming squad has had a wonderful start to the swimming season
Nuwe Personeellede word verwelkom
Primêre Skool Worcester het die nuwe personeellede vir 2018 verwelkom. Op die
Geil medalje-oes vir Hoërskool Nelspruit se atletieksterre in Pretoria
Al het swaar reënbuie Vrydag 2 Februarie 2018 Affies se vyfhoekige byeenkoms in Pretoria, voortydig
Nuwe studente word bekendgestel
Primêre skool Worcester stel hul nuwe studente vir 2018 bekend. Hulle is op die foto bo van links na
DIE ARENDE BOU GEES!
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.89″ src=”https://www.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/Teambo-3.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][et_pb_text] Ten spyte van die huidige waterkrisis het die Arende gewys: Saam is ons EEN STRAND! Ons het op…
Leerders neem deel aan skaaktoernooie
Primêre skool Worcester se leerders neem aan verskeie skaaktoernooie deel. Op die foto bo:
Hoërskool Punt in Mosselbaai skitter in krieket teen SAO Bras
Die wedstryd tussen HS Punt teen Sao Bras is op Vrydag, 2 Februarie 2018 gespeel. Punt wen die loot en besluit om te kolf. HSP teken 150 aan. Reece Taljaard teken…
Grade 11, St Andrews School for Girls, Academic half colours
Academic half colours are presented to a girl at St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, who has
Veldfliek – 15 Februarie 2018
Vereeniging Gimnasium bied aan: Veldfliek, Donderdag 15 Februarie 2018 vanaf 19:00.
HSP Mossel Bay Annual Metropolitan
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://www.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/HSP-Mossel-Bay-Annual-Metropolitan-3.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://www.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/HSP-Mossel-Bay-Annual-Metropolitan-2.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://www.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/HSP-Mossel-Bay-Annual-Metropolitan-1.jpg” show_in_lightbox=”on”…
Ligbron in Ermelo se atlete beïndruk
Die atletiekspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Vrydag, 2 Februarie 2018, aan ‘n
Academic full colours are presented to grade 10
Academic full colours are presented to a girl at St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, who has
Graad 8 VRL
Die volgende Graad 8 leerders van die Hoërskool Robertson is gekies om te dien op die VRL vir 2018:
Academic Full Colours, Grade 11, St Andrews School for Girls
Academic full colours are presented to a girl at St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, who has
Primêre skool Worcester se Prefekte vir 2018
Die prefekte vir die Primêre Skool Worcester vir 2018 is as volg op die foto bo:
Academic half colours are presented to grade 10
Academic half colours are presented to a girl at St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, who
Junior colours for academics are presented to girls grade 9
Junior colours for academics are presented to a girl at St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, who
38 Jaar van Klofie-Sukses
Baie geluk aan die ouers, leerders en personeel van die 2017 matrikulante met uitstaande resultate.
Junior colours for academics (80%+) presented to grade 8
Junior colours for academics are presented to a girl at St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, who
Dag Zero – waterkrisis – waterbesparing deur HS Strand-personeel en leerders
Die leerders van HS Strand het verlede Donderdag, 1 Februarie, pragtig saamgewerk en meer as 200 5l-bottels water na die skool gebring waar dit gestoor word. Die leerders wat sport…
Die Groenklub van HS Strand
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die Groenklub van HS Strand het Woensdagmiddag, 31 Januarie, weer die kuslyn van die Strand gaan skoonmaak. [/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.0.89″ src=”https://www.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/Strand-skoonmaak-5.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]
Glenwood Sport Results
The Sport Resuls for Glenwood High School for the week ending 3 February 2018:
Official Opening of Oval Change Rooms and Scoreboard
On Friday morning, 2 February 2018, St Charles College in Pietermaritzburg, held the Official Opening of
Provincial Invitational Athletics event
Glenwood High School boys participated at the Provincial Invitational Athletics event in Pretoria this
St Charles College 1st Basketball team vs Michaelhouse
St Charles College put their unbeaten record on the line this last weekend against a passionate and
Sister Morag visits Scrummies at St Charles College, Pietermaritzburg
The boys from Scrummies were very excited to welcome Sister Morag, who visited the Pre-Primary
Robertson Logos Present their inter-house athletics
Logos, Robertson presents their Bruwer & Barry Inter-House Athletics 2018 – students participated with
Graad 8 Kamp – Leeuwenhof
Die Graad 8 leerders van Leeuwenhof Akademie in Germiston het hul Graad 8 kamp
Hoërskool Punt in Mosselbaai : Natuurlewestap
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] NATUURLEWESTAP: Blaauwkrantz Die naweek het 28 leerders van Hoërskool Punt die Blaauwkrantz staproete aangepak. Dit was die eerste staproete van die jaar en dit het op ‘n…
Zack Blaauw van Laerskool Outeniqua
Zack Blaauw van Laerskool Outeniqua het tydens die Leierskapskamp van die prefekte geen probleem gehad om die hindernisbaan baas te raak nie
Grade R – Roberson Logos
Robertson Logos is proud to present their Grade R Class of 2018. There teachers are Ms. Reanda
Saray-Joy Moses van Laerskool Outeniqua
Tydens die Leierskapskamp wat die prefekte van Laerskool Outeniqua, George, by De Hoek gehad het, het Saray-Joy Moses haar “modderbad” terdeë geniet.
Baie geluk aan hierdie seuns van Laerskool Outeniqua
Baie geluk aan hierdie seuns van Laerskool Outeniqua wat pragtig presteer het tydens Laerskool Outeniqua se Kleure Gala. V.l.n.r. Tim van Staden (Senior Victor Ludorum) Hendriko Nel (Junior Victor Ludorum)
Laerskool Outeniqua in George se uitblinker-dogters
Laerskool Outeniqua in George se uitblinker-dogters tydens die skool se Kleure Gala. Voor: Zani Vermeulen (Junior Victrix Ludorum) Agter: Danelle Bosman en Abigail Olivier het die Senior Victrix Ludorum Trofee…
Logos, Robertson, is proud of their Gr 1’s
Logos is proud to produce their Gr 1’s of 2018 who will matriculate in 2029.
Hoërskool Upington se Missio Dei na Lambertsbaai
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Vanaf 8 tot 21 Desember 2017 het ‘n groepie Uppies, bestaande uit Personeel, oud-Uppies en Uppie- leerders, deel gevorm van die Missio Dei Stranddiensgroep. Die…
Uppies vs CVH 30-01-2018
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] 30 Januarie 2018 Hoërskool Upington se 0/15 krieketspan het Dinsdag, 30 Januarie, teen Hoërskool Carlton van Heerden te staan gekom op Uppies se velde. Uppies…
Beste seuns-atlete by Laerskool Mooirivier
Tydens Laerskool Mooirivier se huissport was die seuns die beste presteerders in verskeie items.
Laerskool Mooirivier se top akademiese presteerders
Die volgende drie Tokkies was volgens hulle promosiepunte die beste akademiese presteerders in 2017.
Laerskool Mooirivier se beste dogter-atlete
Tydens Laerskool Mooirivier se huissport was die dogters die beste presteerders in verskeie items.
Hoërskool Ermelo hou Akademiese Lourierfunksie
Op Maandagaand 29 Januarie 2018, het EHS hulle jaarlike Akademiese Lourierfunksie gehou, gebasseer op die einde van verlede jaar se prestasies. Die leerders is beloon vir onder andere besondere akademiese…
DF Malan Tennis
Sewe van Hoërskool DF Malan se tennisspelers is gekies om die Wes-Kaap Disas te verteenwoordig. WP Skole-tennis het op Saterdag, 20 Januarie 2018, ‘n oefenkamp en bekroningsplegtigheid gehou by Parow…














