)

Worcester Gimnasium SA Junior Atletiek

Rogail Joseph en Anro van Eeden het na Finland vertrek saam met die die SA Junior Atletiekspan. Hulle gaan vanaf 10 tot 15 Julie 2018 aan die Wêreld Junior Atletiek Kampioenskappe in Finland deelneem. Hierdie is ‘n geweldige besondere prestasie en ons wens julle alle voorspoed en sterkte toe met die byeenkoms. Ons weet julle gaan Worcester en Suid-Afrika se naam hoog hou. Trots Worcester

Gimnasium. #worcgimviratletiek#kampioene #saatletiek #trotsbosvarke

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal