)
Top Junior Angler – PRG learner excels in SA Surf Casting Championships

Top Junior Angler – Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch, learner Beor van Reenen (Gr. 10), represented Free State at the SA Surf Casting Championships. It was held in Langebaan from…

Dogterskrieket – BHVS dogterskrieket vs Hoërskool Ladybrand

Dogterskrieket. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se dogterskrieketspan het op Maandag, 31 Januarie, Hoërskool Ladybrand se dogterskrieketspan op die krieketveld aangedurf. Voortrekker teken 104 lopies aan vir die verlies van 7 paaltjies,…

Academics – Grenville High School top academic achievers

Academics. Academics is very important at Grenville High School, Rustenburg. The school is very proud to announce their top academic achievers per grade as per the end of 2021. Thulaganyo…

Landsdiens – Alies skop 2022 af met ‘n groot groep Landsdieners

Landsdiens – Hoërskool Aliwal-Noord het Woensdag, 26 Januarie amptelik begin met hul Landsdiensjaar. ‘n Groot groep Landsdieners is opgewonde om 2022 aan te pak! Vanjaar se Landsdiensbestuur het met ‘n…

Interhouse athletics – Grenville High School athletes perform

Interhouse athletics. Grenville High School, Rustenburg, Interhouse athletics took place on 19 January. The athletes enjoyed the day and top results were earned by them. The results are as follows:…

Atletiek – HNS se Ashley Erasmus verpletter rekords!

Atletiek: Hoërskool Nelspruit leerder, Ashley Erasmus, het tydens die jaarlikse vriendskaplike atletiekbyeenkoms nasionale en internasionale rekords verpletter!! NHS se jaarlikse vriendskaplike atletiek byeenkoms is op Saterdag 29 Januarie aangebied. Hierdie…

Hoërskool Strand – Belgiese Uitruilprogram weer in volle swang

Hoërskool Strand. Twee groepe leerders van Hoërskool Strand (Graad 11- en 12-) is opgewonde om, na twee jaar, hul klere-oorhandigingsfunksie by te woon. Die opgewondenheid gaan oor die Belge se…

Top Matrieks – Hoërskool Jim Fouché se Top 12 Matrieks

Top Matrieks. Hoërskool Jim Fouché se Top 12 matrieks van 2021 weer gister by die skool gaan kuier. Saam het hierdie top 12 ‘n allemintige 83 onderskeidings behaal. Vyf van…

Matrieks 2021 – Langenhoven Gimnasium matrieks presteer

Matrieks 2021. Die 2021 matrieks van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn baie goeie resultate behaal. Die toppresteerder is Lillanie Nel met ‘n behaling van 90,1%. Aantal A’s: 15 Aantal vak A’s:…

Hoërskool Strand Toutrek – Warm weer kan Arende nie keer

Hoërskool Strand Toutrek. Hoërskool Strand se toutrek-Arende het die afgelope Saterdag by die Westcliff Hoërskool van meet af hul vlerke gesprei en hul stem dik gemaak. Te midde van warm…

Hoërskool Wonderboom – Voorsien aan minder bevoorregte gesinne

Hoërskool Wonderboom. Die leerders van Hoërskool Wonderboom het vandag omtrent gees gewys en inisiatief geneem deur deel te neem aan die ‘Anything but a schoolbag’ dag. Die leerders kon vandag…

Kuikenweek 2022 – Hoërskool Strand Gr 8’s wil Arende wees

Kuikenweek 2022 – “Ek is ’n Kuiken, ek wens ek was ’n Arend, ek’s lief vir my Matrieks, yes, yes, yes!” Dit was die Graad 8’s se hoofdoel en begeerte…

Hoërskool Oudtshoorn – Matriekuitslae 2021

Hoërskool Oudtshoorn. “Baie geluk aan ons matriekklas van 2021 met die uitstekende uitslae in die eindeksamen.” 78,4% Van Hoërskool Oudtshoorn se matrieks het universiteitstoelating verkry. Verder het die matrieks die…

Curro Westbrook – first assembly in the Curro Westbrook Indoor Centre

Curro Westbrook. New beginnings! The school year of 2022 has started off with an amazing Highlight for Curro Westbrook, Port Elizabeth. The school officially held their very first assembly in…

Schools Cricket – Point High School vs Hoër Landbouskool Oakdale

Schools Cricket. Point High School Mossel Bay U.19A cricket team had an exciting game vs Oakdale U.19B Riversdale team. Oakdale was sent in to bat first after Point won the…

Schools Rowing – St Andrew’s School for Girls won VLC Sprints

Schools Rowing. Schools rowing is one of the top sport activities at St Andrew’s School for Girls. The school congratulate their rowers who won the Best Girls’ School trophy as…

Skole Krieket – Hoër landbouskool Oakdale vs Hoërskool Outeniqua

Skole Krieket. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal en Hoërskool Outeniqua van George se O.15 B-krieketspanne het die naweek kragte gemeet. Skole krieket het geseëvier. Oakdale het die loot gewen en…

Skaak – Hoërskool Sentraal wen Bloemfontein Hoërskole Skaakliga

Skaak. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se skaakspelers het in 2021 aan die Bloemfontein Hoërskole Skaakliga deelgeneem en die o.19A-afdeling gewen. Die 2021 o.19-ligabekerwenners is die volgende: Hanro van Rooyen, Albert Smit,…

Talent Africa tekenkuns – Alexi van Staden van Naudéville skitter

Talent Africa tekenkuns. Alexi van Staden, ‘n leerder van Primêre Skool Naudéville in Welkom, het 5 tot 6 Januarie, deelgeneem aan Talent Africa. Sy het op internasionale vlak onder die…

Top student vereer – Hoërskool Ermelo 2021 student vereer

Top student vereer. Hoërskool Ermelo se top-presteerdeer vir 2021, Leandri Viviers, is by die jaarlikse Mpumalanga Departement van Onderwys se Prysuitdeling vereer. Sy is een van die Top 10 studente…

Interhuis 2022 – Hoërskool Die Wilgers Atletiektrofeë

Interhuis 2022. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria het ‘n baie suksesvolle Interhuis atletiekbyeenkoms aangebied. Die atlete het uitstekende resultate behaal. Die volgende prestasies is behaal: Prestasie                                       Wenner 2022…

Fezile Dabi Tennis – Hoërskool Trio leerders in tennisspanne opgeneem

Fezile Dabi Tennis. Hoërskool Trio in Kroonstad is baie trots op hul tennisspelers, Nika Terre’Banche, Megan Alexander, Wilrie Crous, Burnette Staal, Jaco Kleingeld, Rigard van Zyl en Chené Jacobs wat…

C2R MTB Festivals – Curro Durbanville Introducing new Festivals

C2R MTB Festivals. New C2R MTB Festivals introduced by Curro Durbanville. These festivals have been enhanced to accommodate a broader range of riders. To this effect, the event concept will…

Primêre Skool Naudéville – Nuwe personeellid verwelkom

Primêre Skool Naudéville. Die Naudies verwelkom Christey-Lee du Plessis as nuwe onderwyser by die Naudie-familie. “Ons glo en vertrou dat jy baie gelukkig by ons sal wees!” Foto verskaf Meer…

Sentraal Krieket – Hoërskool Sentraal O.15 Krieketspan presteer

Sentraal Krieket. Hoërskool Sentraal se O.15 Krieketspan het hul krieket wedstryd teen Hoër Landbouskool Boland van die Paarl met 33 lopies gewen. Pieter Muller van Sentraal het vyf paaltjies platgetrek…

Saints Cricket – St Charles College Prep 1st XI Capping Ceremony

Saints Cricket. On Thursday afternoon, 27 January, the Prep 1st XI were presented with their white caps. A special ceremony was held in the Saints Cricket pavilion. The Senior School…

Erries Atlete – Atlete opgewonde om terug te wees op atletiekbaan

Erries Atlete – Atlete van Hoërskool Ermelo, in Ermelo is opgewonde om terug te wees op die atletiekbaan. Na twee jaar se Covid-19 het dit al wat ‘n sport is…

Oranje nuus – Springbokbloed vloei in Oranje Gr 8’s se are

Oranje nuus. Die nuutste Oranje nuus is dat die Springbokbloed in die nuwe Graad 8’s van Hoër Meisieskool Oranje se are vloei. Die dogter van ’n Wêreldbekerwenner, die dogter van…

EHS Akademie – Hoërskool Ermelo beloon harde werk

EHS Akademie. EHS se Akademiese Prysuitdeling het Maandag, 24 Januarie plaasgevind. Leerders is met sertifikate, halfkleure, erekleure en medaljes beloon. Enkele hoogtepunte van die aand was: Hoëveld Tribune WT vir…

Hoër Landbouskool Marlow – Begin die Marlow Groenteprojek

Hoër Landbouskool Marlow. Marlow is baie opgewonde om saam met Jami Pasque – oud ouer, Inteligro en Sakata, die Marlow Groenteprojek te begin. Die borgskap aan Hoër Landbouskool Marlow van…

Hoër Meisieskool Paarl – Hoe spesiaal is dit?

Hoër Meisieskool Paarl. lees gerus hierdie storie van vriendinne en sussies by Hoër Meisieskool Paarl. Elsie Dreyer en Aninka Ferreira, is al vriendinne vir elf jaar. Die boonste foto van…

Graad 12 klas 2021 – Hoër Meisieskool Oranje voornemende Medici

Graad 12 klas 2021. Soos die geval met die vorige 2 jaar se groepe is medies weer die gewildste keuse onder die Graad 12 klas van 2021 onder Hoër Meisieskool…

Krieket – Paul Roos Gimnasium O.14 krieketspan wen

Krieket. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, is baie trots op hul O.14 krieketspan. Hulle het hul eerste krieket wedstryd vir Paul Roos gespeel en gewen . Paul Roos het teen Hoër…

Hengel – Janes Pieterse van Hoërskool Witteberg katrol grotes in

Hengel. Janes Pieterse, ‘n leerder van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het van 16 tot 19 Desember 2021 die Vrystaathengelspan verteenwoordig tydens die Suid-Afrikaanse hengel kampoeienskappe by die Bloemhofdam. Janes…

Atletiek – Hoërskool Witteberg atlete verpletter 15 rekords

Atletiek. Hoërskool Witteberg in Bethlehem is baie trots op hul atlete wat vyftien rekords verbeter het tydens hul jaarlikse atletiek kleurbyeenkoms. Zané Wessels o/14 spiesgooi, Cara Cilliers o/15 800m, Johan…

Hoërskool Reitz – Nuwe personeel verwelkom

Hoërskool Reitz. Vyf nuwe personeellede is hierdie jaar by Hoërskool Reitz verwelkom. Die verwelkom graag vir Sarieta Muller, Lize-Mari Smith, Tesca Doman, Anneke Smith en Hattingh Coetzee by hul geledere.…

Kleure-atletiek – Oakdale voorspel aanskoulike interskole

Kleure-atletiek. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se kleure-atletiek voorspel ‘n aanskoulike interskole! Afgesien van puik prestasies was die borrelende gees en entoesiasme wat daar onder die atlete geheers het, opmerklik.…

Athletics – Curro Durbanville Primary School learner excels

Athletics – Curro Durbanville Primary School learner, Vuyo Ngobeni, excelled at the athletics. He is one of the extremely talented grade 5 learners. This boy has recently been ranked in…

Hoër Landbouskool Boland – Atlete werk aan kondisionering en fiksheid

Hoër Landbouskool Boland. Die atlete van Hoër Landbouskool Boland in die Paarl, is dou voor dag al besig met kondisionering en fiksheid. Hierdie manne glo daaraan dat ‘n gesonde liggaam…

Musiek/ Music – Hoërskool Punt leerders presteer

Musiek. Maia Leonard en Handri Viljoen is twee van Hoërskool Punt, Mosselbaai, se musiek leerders waarop die skool baie trots is. Musiek speel ‘n groot rol in hul lewe. Mia,…

Hoërskool Wonderboom – Deel Fisio en Kondisioneerder met Blou Bulle

Hoërskool Wonderboom. Me. Alicia Bekker en Marne Loots, beide personeel van Die Hoërskool Wonderboom, is wéér aangestel as ondersteunende personeel van die Blou Bulle vroue-rugbyspan. Alicia, `n gekwalifiseerde Fisioterapeut, is…

Interhuis Atletiek – Paul Roos Gymnasium na afwesigheid van 2 jaar

Interhuis Atletiek. Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch het na ‘n afwesigheid van twee jaar weer ‘n Interhuis Atletiek byeenkoms gehou. Die byeenkoms het by die Markötter Sportgronde, Vrydag 21 Januarie,…

Tennis – Hoërskool Ermelo tennisspelers by Mpumalanga-proewe

Tennis. Drie talentvolle Errie-tennisspelers het op Vrydag en Saterdag 21-22 Januarie aan die Mpumalanga Tennis proewe te Middelburg deelgeneem.  Wianke Cloete, Elizma Swart en Dick Rouillard het die Erries se…

VCSV Kringleier Seminaar – Hoërskool Aliwal-Noord woon seminaar by

VCSV Kringleier Seminaar. Die 2022 Kringleiers van ANHS het Saterdag, 22 Januarie, ‘n seminaar bygewoon. Dit het plaasgevind by die Toll In Herberg op die oewer van die Kraairivier. Dit…

Akademie – ANHS top 10 presteerders vir 2021

Akademie. Selfs al het 2021 ook baie uitdagings gehad, is ANHS steeds ongelooflik trots op die akademiese presteerders. Alies vereer die Top 10 leerders per graad. Hulle sê ook geluk…

SA Ruiter Gymkana – Leerders van BVHS verwerf SA kleure

SA Ruiter Gymkana – Esli van Dijk en Divan van Dijk is leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool in Bethlehem. Hulle het albei op 20 en 21 Desember 2021 o/20 deelgeneem…

Naudéville Kleursport – Primêre Skool Naudéville kleursport

Naudéville Kleursport. Twee atlete van Primëre Skool Naudéville in Welkom, Pedri Wilken en Aiden Schoeman het rekords verbeter tydens die skool se kleursport, 24 Januarie. Pedri het die 100m in…

Kleur-atletiek – Primêre Skool Jordania Gr een maats laat waai

Kleur-atletiek. Tydens Primêre Skool Jordania van Bethlehem se kleur-atletiekbyeenkoms op 19 Januarie, het die Graad 1 maats die 60m wedloop terdeë geniet. Foto verskaf Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.jordaniaprimer.co.za/

Swem – Bethlehem Voortrekker Hoërskool presteer by swemgeleenthede

Swem. BHVS leerders het by verskeie swem geleenthede tydens die Desembervakansie deelgeneem en goed presteer. Tydens die 2de Biathlè-liga wat Vrydag 26 November, te BVHS plaasgevind het, het die volgende…