)

Hoërskool Wonderboom – Deel Fisio en Kondisioneerder met Blou Bulle

Hoërskool Wonderboom. Me. Alicia Bekker en Marne Loots, beide personeel van Die Hoërskool Wonderboom, is wéér aangestel as ondersteunende personeel van die Blou Bulle vroue-rugbyspan.

Alicia, `n gekwalifiseerde Fisioterapeut, is reeds vanaf 2018 as die skool se amptelike fisio betrokke by die skool. Sy het `n groot passie vir sport en was vanaf 2015 betrokke by  Harlequins rugby voordat sy in 2019 by die Blou Bulle aangesluit het.

Marné voltooi haar graad in B.Sc Menslike Bewegingskunde en Fisiologie en is sedert Mei 2021 as kondisioneringsafrigter betrokke by Die Hoërskool Wonderboom. Sy het `n passie vir hokkie en is as spanbestuurder en skeidsregter betrokke by verskeie provinsiale hokkiespanne.

Marne is in 2021 aangestel as die S&C-afrigter (Strength and Conditioning) by die Blou Bul Rugby Vroue Span (premier division).

Wonnies is trots dat sulke kenners op hul gebied deel vorm van die Wonnie-span.

Alicia Bekker tydens ‘n wedstryd

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

http://www.wonnies.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal