)

Hoërskool Wonderboom – Voorsien aan minder bevoorregte gesinne

Hoërskool Wonderboom. Die leerders van Hoërskool Wonderboom het vandag omtrent gees gewys en inisiatief geneem deur deel te neem aan die ‘Anything but a schoolbag’ dag. Die leerders kon vandag skooltasse tuis los in ruil vir `n skenking aan die Wonnie koskas. Skoolboeke is in verskeie ander maniere vandag skool toe gebring. 

Die Wonnie koskas voorsien maandeliks kruideniersware aan minder bevoorregte gesinne van die gemeenskap.

Dankie aan elke leerder en ouer vir die skenkings.

Wonnies is kreatief

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

http://www.wonnies.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal