Hoër Landbouskool Boland. Die atlete van Hoër Landbouskool Boland in die Paarl, is dou voor dag al besig met kondisionering en fiksheid. Hierdie manne glo daaraan dat ‘n gesonde liggaam ‘n gesonde siel huisves.
Die atlete sien uit na die interskole teen Hoër Landbouskool Oakdale wat vanaf 3 tot 5 Februarie by Oakdale plaasvind.
Sien die video hiernaas.
#hartenhand #broersviraltyd #leerleeflei #bewaaronsbodem
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za