Krieket. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, is baie trots op hul O.14 krieketspan. Hulle het hul eerste krieket wedstryd vir Paul Roos gespeel en gewen .
Paul Roos het teen Hoër Landbouskool Boland se O.14 span met vyftig lopies gewen.
PRG 96/7. Kieran Swile 47*.
Boland Landbou 46/10.
Connor Blake 4-2-5-4
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Become a Sponsor








