Paul Roos TennisSpan kry Silwer medaljes by Grey Tennis Toernooi
Die afgelope naweek het die 1ste tennisspan van Paul Roos Gimnasium aan hul vierde en laaste skole tennis-toernooi vir 2018 deelgeneem. Die span was op koers om die jaar onoorwonne…
Paul Roos Gimnasium o/15 Tennis Spanne presteer
PRG se o/15 Tennisspanne het uitstekend gedoen by die Gemengde Toernooi vir die 5de jaar in ‘n ry. Baie geluk aan die o/15 Paul Roos tennisspelers wat Donderdag en Vrydag aan…
HSDA tennisspelers presteer by die jaarlikse JSR Tennisstoernooi
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.17.2″] Hoërskool De Aar se tennisspelers het weer hierdie jaar aan die jaarlikse JSR Sport Tennistoernooi vanaf 1 – 3 Oktober in Mosselbaai en Hartenbos, deelgeneem. Daar…
EHS-tennisspelers vaar goed tydens Hoëveld proewe
Op Vrydag 19 en Saterdag 20 Oktober het Hoërskool Ermelo se tennisspelers deelgeneem aan die Hoëveld tennisproewe in Secunda. Die seuns o/15: Rynard Herholdt behaal ‘n eerste plek, Tobie Leibbrandt…
Laerskool Park tennis
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Leerders van Laerskool Park in Mosselbaai, het die afgelope vakansie Eden verteenwoordig in Durbanville waar hulle teen WP deelgeneem het. Dit het sommer baie goed gegaan…
Hoër Jongenskool Paarl Tennis
Die eerste tennisspan van Hoër Jongenskool Paarl, het 12 en 13 Oktober aan die Boland Landbou-tennisfees deelgeneem. Die span van agt seuns het vyf o/15-spelers ingesluit. Twaalf skole, van so…
Erries speel tennis deur die nag
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Hoërskool Ermelo het op Vrydag, 12 Oktober, ‘n tennis-deurnag gehou. Dit het begin op Vrydagaand om 18:00 en die deelnemers het volhard tot Saterdagoggend 06:00! Oud en…
Paul Roos Gimnasium o/19 Tennisspan maak skoonskip
Paul Roos Gimnasium se o/19 Tennisspan is ook onoorwonne by Boland Landbou Tennisfees. Die 1ste tennis span
Erries se tennisspelers toer na Sun City
EHS se tennisspanne het vanaf 24 tot 28 September deelgeneem aan die Wilson Shield toernooi vir Eerstespanne by Sun City. Die Erries het uitgestaan en met hul deusettingsvermoë en volharding.…
Laerskool Muldersdrif tennisspeler presteer
Mia Roets, Gr. 6 in Laerskool Muldersdrif, is genooi na die Gauteng-Noord Mini Masters Tennis toernooi wat in Oktober plaasvind. Elke jaar word net 8 spelers per provinsie genooi. Baie…
Tennisspeler van Laerskool Nelspruit in SA o/13 tennisspan
Arili Boshoff van Laerskool Nelspruit is tydens die SA Tennis Skoleweek gekies om Suid Afrika se 0/13 Tennis Skolespan in Amerika te gaan verteenwoordig. Die SA Skolespan bestaan uit 8…
Ligbron Akademie vir Tegnologie leerders in Hoëveld Tennisspan
Twee Liggies, Simone Stapelberg en Simeon Myburgh is in die Hoëveld tennisspan ingesluit is wat onlangs aan die Interdistrikte Toernooi deelgeneem het. Hulle het algeheel tweede in die o/18-afdeling geëindig.…
CHS TENNISSPELERS NEEM DEEL AAN TOERNOOI
Op 01 en 02 September het drie tennisspelers van Hoërskool Cradock deelgeneem aan die Brain Bands Mini 3 Toernooi in Port Elizabeth.
Laerskool Postmasburg tennisspelers skitter
Hierdie leerders skitter op die tennisbane. Hulle het ‘n sterk opponent (Seodin) geklop verlede Woensdag (22 Augustus) met ‘n uitstaande telling van 75-37 teenoor verlede jaar wat hul verloor het…
Laerskool Postmasburg Tennis
Die 3de kwartaal het nog nie eers behoorlik afgeskop nie of die 1ste tennisspan van Laerskool Postmasburg het al twee wedstryde agter die rug.
Errie presteer as deel van die Interdistrikte Hoëveld-tennisspan
Alana Leibbrandt, graad 10-leerder van EHS, het vanaf 24 tot 26 Augustus die Interdistrikte Hoëveld-tennisspan vir o/18-meisies in Nelspruit verteenwoordig.
Nellies hou Laeveld se naam hoog by interdistrikte tennis
Hoërskool Nelspruit se tennisspelers het die afgelope naweek die Laeveld by die interdistriktenniskampioenskappe verteenwoordig.
Laerskool Outeniqua tennisspan vaar goed
Laerskool Outeniqua van George se tennisspan het goed gevaar met hul wedstryde tydens die jaarlikse Interskole teen Laerskool Panorama op 24 Augustus.
Hoër Meisieskool Paarl presteer in tennis
HMS se eerste tennisspan het die silwer medalje by Menlopark tennistoernooi verower.
Hoërskool Florida tennis
Baie geluk aan Hoërskool Florida se vier tennisspelers, Wynand (Gr 10), Kobus Conradie (Gr 8), Claudé (Gr 11) en Marlé Pentz (Gr10), wat hulle wedstryd teen King’s School op 16…
Ligbron eerste- en tweede seuns-tennisspanne wen liga
Die tennisspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Maandag en Dinsdag, 13 en 14 Augustus aan die liga deelgeneem wat te Secunda plaasgevind het.
Errie-tennisspanne tree as wenners uit die Hoëveld-Tennisliga
Hoërskool Ermelo se tennisspanne het op Maandag en Dinsdag, 13 en 14 Augustus, aan die Hoëveldliga in Secunda deelgeneem. Daar het 39 spanne teen mekaar meegeding.
Uppies Tennis seëvier
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Hoërskool Upington se eerste tennispan is in die bevoorregte posisie om splinternuwe klere te kon ontvang. Tydens die jaarlikse spanbou is die klere aan elke…
Robertson Logos learner perform in tennis
Alexander Cilliers of Robertson Logos Christian School came 3rd in u/12 Wilson Strand Tennis Tournament last Thursday.
Laerskool Outeniqua tennisspelers opgeneem in Edenspan
Laerskool Outeniqua in George, is trots op hul tennisspelers wat in die Edenspan opgeneem is.Â
Privaatskool Hoëveldrif vir CVO tennisbane amptelik geopen
Privaatskool Hoëveldrif vir CVO van Bethal in Mpumalanga, het hul tennisbane vandag amptelik geopen.
Kwagga Bedrywig in verskeie sportsoorte
Tydens die afgelope skoolvakansie, terwyl baie van ons ontspan en van die ysige weer probeer wegkruip het, het
Glenwood Results
GLENWOOD HIGH SCHOOL RESULTS VS HTS MIDDELBURG (A) 20 & 21 JULY 2018 –
St Andrew’s School for Girls – 3 tennis tournaments
Tanika Panaino, a grade 11 pupil at St Andrew’s School for Girls, participated in three tennis tournaments over the past 3 weeks. Growthpoint Super 8 GC Womens Open Category, Tanika…
Eden Tennisspelers ontvang hul balkies!
Laerskool Park van Mosselbaai se tennisspelers het die afgelope vakansie aan ‘n Provinsiale toernooi deelgeneem in George waar hulle teen ander provinsies meegeding het. Hulle het goed gevaar en Laerskool…
Hoërskool Upington Klein Interjol – Tennis
Hoërskool Upington se eerste tennisspan het Klein-Interjol afgeskop toe hulle teen Hoërskool Duineveld se eerste tennispan meegeding het. Die wedstryde het in ‘n goeie gees plaasgevind en mooi tennis is…
Paul Roos 1ste tennisspan wen Kearsney Tennis Festival
Die 1ste tennis span van Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch, het die afgelope naweek die Kearsney Tennis
Bernice van Hoërskool Outeniqua maak Kwagga Tennis trots
Baie geluk aan Bernice Bezuidenhout van Hoërskool Outeniqua in George, wat deur Tennis SA gekies is vir die SA Hoërskole Span. Bernice gaan in die O/19 ouderdomsgroep deelneem. Die span…
Hoërskool Langenhoven tennisspeler in Eden-span
Christel Jooste, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is een van ses leerders van die Eden-span wat gekies is om vanaf 26 April – 2 Mei 2018 aan…
Hoërskool Outeniqua tennisspelers opgeneem in Edenspan
Baie geluk aan die Kwaggas van George wat opgeneem is in die Tennis EDENSPAN en wat deelgeneem het aan die Interprovinsiale Tenniskampioenskappe in Pretoria. Die toernooi het plaasgevind vanaf 26…
Tennisspeler van CHS neem deel aan Interprovinsiale toernooi
Terwyl die meeste van ons die afgelope langnaweek gebruik het om te ontspan saam met familie en vriende en die
Drikus de Jager en Martin Mostert van Laerskool Outeniqua
Hierdie twee kranige tennisspelers van Laerskool Outeniqua, Drikus de Jager en Martin Mostert, is na afloop van die SATA Laerskole Tenniskampioenskappe, opgeneem in die SA Laerskole Tennisspan wat later hierdie…
Hamza Kana from Northern Cape High School
Hamza Kana from Northern Cape High School made the SA u/15 tennis team this weekend. He played at the South African National Tennis Championships. He did extremely well over the…
Errie verteenwoordig Mpumalanga op tennisbaan
Stefan Kemp, graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo en nommer een speler van EHS se eerste tennisspan, het
Glenwood High School Tennis
The SA U15, U17 and U19 High Schools teams were announced at the conclusion of the 2018 High Schools Inter
Laerskool Nelspruit – Arili Boshoff gekies vir SA Skole o/13 Tennispan.
Arili Boshoff is die afgelope naweek se SA Skole tennisweek in Bloemfontein gekies vir die SA Skole 0/13 Tennisspan
Tennisspelers van Laerskool Outeniqua
Baie geluk aan die volgende drie  tennisspelers van Laerskool Outeniqua wat ons provinsie by die SA kampioenskappe in Bloemfontein gaan verteenwoordig. V.l.n.r. Drikus de Jager, Kaylin Mollentze en  Martin Mostert,
Hoërskool Nelspruit se tennisspelers presteer
Hoërskool Nelspruit se tennisspelers presteer by Super 8-tennistoernooi Baie geluk aan die volgende drie NHS-tennisspelers wat goed presteer het by die Super 8-tennistoernooi in
St Andrew’s School for Girls
St Andrew’s School for Girls held the Sports Awards Assembly on Wednesday, 11 April 2018.
Laerskool Nelspruit leerder presteer in tennis
Gabriella Koekemoer, Graad 4 leerling van Laerskool Nelspruit het gaan deelneem aan die Super 8 en Junior
Wintersport Ermelo teen Witteberg
Erries speel tennis teen Witteberg in nat Ermelo-weer:Â Â Op Vrydag 16 Maart 2018 het die















