Provincial Tennis Colours for St Andrew’s Girls
Congratulations to Tanika Panaino, Cayley Symons and Aimee Caplan from St Andrew’s School for
Hoërskool Outeniqua in George speel tennis in die Tjaard Vorster Toernooi
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Hoërskool Outeniqua se tennisspelers het aan die Tjaart Vorster Tennis Toernooi te Cradock deelgeneem. Baie geluk aan ons dogterspan wat gewen het! Foto …
Hoërskool Upington skitter in tennis by Fichardtpark sportdag
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Uppies se eerste en tweede tennispanne het aan Hoërskool  Fichardtpark, Bloemfontein,  se sportdag deelgeneem. Hulle het baie mooi tennis gespeel en hul goed van hul taak gekwyt.…
CHS vaar goed in Curro Tennistoernooi
Die eerste seunstennisspan van Hoërskool Cradock het die afgelope week gaan deelneem aan die Curro
Hoërskool Noord-Kaap Tennis-uitslae by Fichardtpark Sportdag
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Daar was 12 skole wat deel geneem het. HNK Eindig 7de op die dag. Ons het 6 wedstryde gespeel en 3 van die 6 gewen. Hamza Kana…
Tennisspeler van Mooirivier in SA-Span
Mari-Louise van Zyl, (op die foto bo) tennisspeler van die Laerskool Mooirivier, is gekies vir die
Hoërskool Cradock se tennisspelers ontvang pette
Tennisspelers van Hoërskool Cradock se eerste seunspan, met die pragtige pette wat aan hulle geborg
CHS Tennisspelers vereer vir hul toewyding
Anika Marais en Yahron van Dyk, twee tennisspelers van Hoërskool Cradock, het die afgelope paar weke
CHS Tennisspelers lewer goeie uitslae in toernooi
Hoërskool Cradock se eerste tennisspanne het van 22 tot 24 Februarie 2018 deelgeneem aan die
St John’s pupil selected for Tennis Team
Kate Bekker, Grade 6 pupil from St John’s D.S.G. Pietermaritzburg, was selected for the Midlands Tennis
Paul Roos weer nr. 1 by die Bestmed Gerrie Berner Tennistoernooi
Die afgelope naweek het die baie gewilde Bestmed Gerrie Berner Tennistoernooi weer hier op die bane
Hoërskool Nelspruit bied Groot 5 Tennis aan
Hoërskool Nelspruit het 9-11 Februarie 2018 die jaarlikse Groot 5 Tennistoernooi aangebied.
Erries staan hul man op tennisbaan
Hoërskool Ermelo het die naweek van 8 tot 11 Februarie 2018 in Nelspruit deelgeneem aan die
Uppies neem deel aan Noordkaap tennis
Die volgende leerders van Hoërskool Upington het vanaf 24 – 27 Janurie 2018 deelgeneem aan die Noordkaap tennisproewe in Kimberley. Die leerders het as volg geëindig op die ranglys in…
Hoërskool Cradock tennis presteer
Die 29 Januarie 2018 het die jaarlikse OP Platteland tennisproewe plaasgevind te Cradock. Die
DF Malan Tennis
Sewe van Hoërskool DF Malan se tennisspelers is gekies om die Wes-Kaap Disas te verteenwoordig. WP Skole-tennis het op Saterdag, 20 Januarie 2018, ‘n oefenkamp en bekroningsplegtigheid gehou by Parow…
Nelspruit Hoërskool se tennisspelers haal Mpumalanga-span
Baie geluk aan die volgende tennisspelers van Hoërskool Nelspruit, wat die naweek aan die
Errie-tennisspeler presteer in Mpumalanga tennis-proewe
Vanaf Vrydag 26 Januarie tot Sondag 27 Januarie 2017 het Stefan Kemp, graad 12-leerder van Hoërskool
Arend Afslaantoernooi, 27 Januarie 2018
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Baie dankie aan HS Bellville, HS Durbanville en HS Hermanus wat deelgeneem en bygedra het tot die groot sukses van die Arend Afslaantoernooi. HS Strand se o.19A-spanne…
Carl Roothman represented Tennis South Africa
Carl Roothman from Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch represented Tennis South Africa in
Laerskool Outeniqua se seuns-tennisspan skitter in die Paarl
Laerskool Outeniqua in George se seuns tennisspan het aan die Gerrie Berner Nasionale Tennistoernooi in die Paarl deelgeneem. Hulle het ‘n welverdiende sewende plek behaal uit 16 deelnemende skole vanoor…
Paul Roos Tennis Results – Grey College Festival
Results for the Paul Roos Gymnasium u/19 tennis at the Grey College Festival:
Carl Roothman wen Masters TennisTitel in Potchefstroom
Carl Roothman, Graad 8-leerder en Eerstespan-tennisspeler van Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch,
Hoërskool Cradock Tennisspelers sluit jaar goed af
Drie tennisspelers van Hoërskool Cradock, Anika Marais, Daniel Tam en Yahron van Dyk, het die afgelope
Errie presteer by Gert Sibande Hoëveld Tennisproewe
Alana Leibbrandt, graad 9-leerder van Hoërskool Ermelo,  het op
EHS-tennis kompeteer goed tydens Sun City-toernooi
Hoërskool Ermelo se Erries seuns- en dogters-tennisspanne het Maandag, 25 September tot
Elanie Brand van Hoërskool Upington.
Elanie Brand van Hoërskool Upington, is ‘n tennisspeler met talent Elanie Brand, ‘n leerling van Hoërskool Upington, het die afgelope vakansie aan die Mpumalanga Grand Prix Junior Tennis Ope 0/16…
Laerskool Mooirivier se leerders vaar goed in tennis
Die tennisspanne van Laerskool Mooirivier wat aan die Klerksdorpse B-tennisliga deelgeneem het, het
Gromar Leerlinge by OTVL Tenniskampioenskappe
Op Saterdag, 9 September 2017 het Gromar se leerlinge in heerlike warm weer gaan deelneem aan die
Tennisspelers van De Aar in Noord-Kaap spanne opgeneem
Vier van Hoërskool De Aar se tennisspelers, Niël van der Walt, Eben Brand, Carlo Roberts en
Nellies Klub 1000 se tennismarathon hope pret!
Die Nellies Klub 1000, Hoërskool Nelspruit se ondersteunersklub, het Saterdag 9 September hul jaarlikse
Marilie Moolman Tennistoernooi ‘n groot sukses
Die jaarlikse Marilie Moolman Tennistoernooi het die afgelope naweek talle besoekers na Cradock
Philip Fouché van CHS ontvang gesogte tennis-toekenning
Tydens Hoërskool Cradock se jaarlikse Marilie Moolman Tennistoernooi wat aangebied is van
Hoërskool Upington hou interjol op sy beste!
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery admin_label=”Gallery” gallery_ids=”12797,12798,12799,12800,12801″ fullwidth=”off” posts_number=”5″ orientation=”landscape” show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” background_layout=”light” auto=”off” hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_gallery][et_pb_text admin_label=”Text”] Hoërskool Upington doen dit weer! Die Interjolbeker is weer in Uppie-land…
Hoërskool Upington se Elanie Brand kook in die VSA
Elanie Brand het die afgelope vakansie deelgeneem aan die TSA Super 8-toernooi in Durban waar sy haar baie goed van haar taak gekwyt het en derde in die 0/16-groep ge-eindig…
Hannes Swart van DF Malan Hoërskool
Ons is baie trots op Hannes Swart. Hy is die nommer 1-tennisspeler vir die o.17A Wes-Kaapspan wat gedurende 10 -13 Julie in Durban aan die “SA School Sports”-kompetisie deelgeneem het.…
Hoërskool De Aar – Tennis Nuus
HSDA Tennis Dogters – Die dogters het die Senior B Kimberley tennis liga gewen: Surina le Roux; Marli Duvenhage, Clodelle Menne en Juni-Ann George Tennis:Â HSDA Tennis Seuns – Die…
Uppies se Tennis trots
Elanie Brand het die afgelope naweek aan die Wilson Grand Prix Tennistoernooi in Johannesburg deelgeneem in die ouderdomsgroep 0/16. Sy eindig algeheel in die derde posisie vir die enkelspel en…
Hoërskool Upington Tennis: Elanie Brand
Elanie Brand het die afgelope vakansie aan die Interprovinsiale Tennistoernooi in Pretoria deelgeneem vir 0/15. Sy het haar uitstekend van haar taak gekwyt deur 9 uit 10 enkelwedstryde te wen.…
Uppies slaan ‘n kishou
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Uppies se tennispelers het die afgelope naweek aan die Fichardtpark sportdag deelgeneem en baie goed gevaar. Die eerste seunspan, bestaande…
Uppies slaan ‘n kishou
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Janice Avenant, Chané Avenant, Berna Kilian en Elanie Brand Uppies se eerste dogters wat verteenwoordig word deur Elanie Brand, Chané…
Hoërskool Durbanville – Tennis Nuus
Ons Eerste Tennisspanne wen die Bredasdorp Tennistoernooi. Durbanville klop Dirkie Uys in die finaal. Baie geluk seuns en dogters, ons is baie trots op julle!
Laerskool Oranje-Noord – Tennis nuus
Die Noord-kaap Tennisspan het in Klerksdorp gaan speel. 3 van die span lede is van Laerskool Oranje-Noord. Hulle wen Noordwes en Gauteng-Wes.
Hoërskool Upington – Tennis nuus
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Groepfoto: Johann Joubert, Elanie Brand, Chané Avenant, Francois Joubert, Lemley Mulder Negentien van se tennispelers het vanaf 19 – 21 Januarie 2017…
Hoërskool Vredendal – Se tennisspanne het onlangs teen ‘n toerspan van HS Bredasdorp gespeel
Hoërskool Vredendal se tennisspanne het onlangs teen ‘n toerspan van HS Bredasdorp gespeel. Ons 2 seunsspanne het gewen maar die dogterspanne het verloor.
Hoërskool Strand – Tennis
Hoërskool Strand se jong arende vlieg hoog in Bredasdorp by die tennistoernooi!
Oranje-Noord tennis teen Kathu
Oranje-Noord het tennis gespeel teen Kathu. Die leerders het dit baie teniet en as
Tennisspanne van De Aar ding mee teen Beaufort-Wes
Hoërskool De Aar se seuns- en dogters tennisspanne het onlangs teen Beaufort -Wes meegeding.













