Elanie Brand het die afgelope naweek aan die Wilson Grand Prix Tennistoernooi in Johannesburg deelgeneem in die ouderdomsgroep 0/16.
Sy eindig algeheel in die derde posisie vir die enkelspel en in die tweede posisie vir die dubbelspel.
Become a Sponsor