HSDA Tennis Dogters – Die dogters het die Senior B Kimberley tennis liga gewen: Surina le Roux; Marli Duvenhage, Clodelle Menne en Juni-Ann George
Tennis: HSDA Tennis Seuns – Die seuns het die Senior B – Kimberley tennis liga gewen: Rowan Greeff, Stefan du Plessis, Gian Visagie en John-Paulo Sequeira – foto bygevoeg (hy afwesig) by tennis John-Paulo Sequeira
Become a Sponsor