)

Laerskool Postmasburg Tennis

Die 3de kwartaal het nog nie eers behoorlik afgeskop nie of die 1ste tennisspan van Laerskool Postmasburg het al twee wedstryde agter die rug.

Verlede week Woensdag is daar rakette en balle teen Curro Kathu A geweeg (of is dit nou gemeet).
Baie geluk aan Albert Oberholster en Laretta Ruffini wat hulle wedstryde gewen het. Maandag, 6 Augustus, is wedstryde teen Kathu C gespeel.

In totaal is 18 wedstryde gespeel waarvan Possies 15 gewen het. Graag wil die 1ste tennisspan vir Dr. Ian van der Merwe bedank wat die dogters se nuwe klere geborg het asook Corrie en Koos Fick wat vir die 1ste span se seuns en meisies hoedjies geborg het.

FOTO BO: Sieg Gericke (agter) saam met Laerskool Postmasburg se 1ste tennisspan. Afwesig op die foto is Laretta Ruffini. (Foto: verskaf)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal