Laerskool Postmasburg Tennis
DIE GHAAP, MAANDAG, MAART 4, 2019 Reeds vroeg in die 1ste kwartaal het tennisspelers van Laerskool Postmasburg aan die Noord-Kaap Tennisproewe in Kimberley deelgeneem. Met ’n 5de plek is Albert…
Leerder van Laerskool Postmasburg in Griekwaland-Wes tennis span
Albert speel die naweek in die Griekwaland-Wes tennis span teen Boland en WP in die Synergy Cup in Kimberley. Hy is 5de in die Noord-Kaap!
DALIPO netbal
Die meisies is gekies vir die DALIPO netbal span. 0/12 – Robin Lekwene, Ditsegofatso Diale, Mase Mogabeng,Talia Ross, Clireesh Cloete 0/13 – Carina van der Merwe, Ulani Uys, Leandri Snyman,…
Laerskool Postmasburg Leerder Verteenwoordiger Gemeenskapsprojek
Gedurende die eerste kwartaal het die leerlingraad van Laerskool Postmasburg gehelp om die skool aan te moedig om ‘n verskil te maak. Die doel was om kos, komberse en speelgoed…
Laerskool Postmasburg verwelkom hul nuwe Gr 1’s
Laerskool Postmasburg is baie trots op hul nuwe graad 1’s en wens hulle gelukkige skooljare toe.
Laerskool Postmasburg stel hul LV’s bekend
Laerskool Postmasburg het hul LV’s vir 2019 aangekondig. Hulle is: Ruan Venter, Anthea Havenga, Ditsegofatso Diale, Robin Lekwene, Kaylin Applegreen, Asanda Mngadi, Maseru Koaho, Junior Fienies, Jayden Majodina, Wian Pretorius,…
Laerskool Postmasburg se hoof- en onderhoofleiers vir 2019
Laerskool Postmasburg het onlangs hul hoofleiers vir 2019 aangekondig. Hulle is Bibi de Bruin, Christine Spangenbergt (hoofleiers) en die onderhoofleiers Is Jordan Adonis en Carina van der Merwe.
Laerskool Postmasburg tennisspelers skitter
Hierdie leerders skitter op die tennisbane. Hulle het ‘n sterk opponent (Seodin) geklop verlede Woensdag (22 Augustus) met ‘n uitstaande telling van 75-37 teenoor verlede jaar wat hul verloor het…
Laerskool Postmasburg Tennis
Die 3de kwartaal het nog nie eers behoorlik afgeskop nie of die 1ste tennisspan van Laerskool Postmasburg het al twee wedstryde agter die rug.
Môre se entrepreneurs in wording by Laerskool Postmasburg
Laerskool Postmasburg se grondslagfase entrepreneursdag was nog altyd altyd baie gewild onder die leerders.
Laerskool Possies se Eisteddfod-sterretjies
By Laerskool Postmasburg word Eisteddfod elke jaar net meer gewild onder die leerders.
Laerskool Postmasburg Landloop
Die volgende landloop atlete van Laerskool Postmasburg, het verlede naweek aan die AGW Kampioenskap by Seodin deelgeneem: Carla Ruffini, Danika Rossouw, Ralph van Rensburg, Albert Oberholster, Adriaan Ja-cobs, Jandré Radyn…
Laerskool Postmasburg 7’s Rugby
Verlede naweek het Laerskool Postmasburg deelgeneem aan die Jaru 7’s Rugbytoernooi vir o/13’s in Brits.
LAERSKOOL POSTMASBURG SPOG MET NOORD-KAAP ASTROQUIZ WENNERS.
Laerskool Postmasburg Primary recently participated in the third and fourth round of the Provincial AstroQuiz competition, held at SALT (Southern African Large Telescope) in Sutherland.
Laerskool Postmasburg WOW Spelfees
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row _builder_version=”3.0.95″][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] WOW, Possies kan spel! Hierdie leerders spel laat die spoeg spat en neem weer deel aan die distrik kompetisie 16 Augustus. Julle maak ons…
Ruiter van Laerskool Postmasburg kán perdry
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Conroe MÅ‘ller van Laerskool Postmasburg het stofwolke agtergelaat die naweek op die Humansrus plaas waar hy in sy o/9 ouderdomsgroep, 1ste plek losgehardloop het met…
Postmasburg Primêr wen Eureka 2-0
Die hokkiespan van Postmasburg Primêre skool, het onlangs die span van









