)

Laerskool Possies se Eisteddfod-sterretjies

By Laerskool Postmasburg word Eisteddfod elke jaar net meer gewild onder die leerders.

Hoe dan anders met Juf. Leonette van Heerden en Tannie Martie Thiart se toewyding en passie.
Verlede week het leerders die geleentheid gehad om deel te neem aan ’n Nasionale Eiseddfod-kompetisie by Curro Kathu.

Hierdie week was die Noord-Kaap Kunstefees in Kimberley weer op die agenda. Vanjaar het al die deelnemers goud ontvang by die Noord-Kaap Kunstefees.

Sowaar ’n merkwaardige prestasie!

(FOTO 1:) Hierdie Gr 1 tot 3 leerders van Laerskool Postmasburg het in Kimberley deelgeneem aan die Noord-Kaap Kunstefees.

(FOTO 2:) Hierdie Gr 4 tot 7 leerders van Laerskool Postmasburg het in Kimberley deelgeneem aan die Noord-Kaap Kunstefees. (Foto’s: verskaf)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal