Laerskool Postmasburg het onlangs hul hoofleiers vir 2019 aangekondig. Hulle is Bibi de Bruin, Christine Spangenbergt (hoofleiers) en die onderhoofleiers Is Jordan Adonis en Carina van der Merwe.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










