)

You are sponsoring

Laerskool Postmasburg se hoof- en onderhoofleiers vir 2019

Laerskool Postmasburg het onlangs hul hoofleiers vir 2019 aangekondig. Hulle is Bibi de Bruin, Christine Spangenbergt (hoofleiers) en die onderhoofleiers Is Jordan Adonis en Carina van der Merwe.