)

LAERSKOOL POSTMASBURG SPOG MET NOORD-KAAP ASTROQUIZ WENNERS.

Laerskool Postmasburg Primary recently participated in the third and fourth round of the Provincial AstroQuiz competition, held at SALT (Southern African Large Telescope) in Sutherland. On the 26th of July our learners, Andrea Bantom, Juandri Schlebusch, Bogosi Stander and Nia van Wyk left for SALT under the guidance and supervision of Mr. Jeffrey van Wyk. Hierdie leerders het met hul kennis oor die buitenste ruim as die wenners van die provinsiale kompetisie weggestap.

Die leerders gaan in volgende rondte, Nasionaal, die Noord Kaap Provinsie verteenwoordig op 1-3 Oktober te Pretoria. Alvorens daar aan die Nasionale Astroquiz deelgeneem kan word, moet hierdie groepie leerders eers ‘n besoek aflê aan MEERKAT in Carnarvon wat op 13 Julie 2018 amptelik geopen is.

Foto bo: vlnr: Juandri Schlebusch, Nia van Wyk, Mnr J. van Wyk, Andrea Bantom en Bogosi Stander.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal