)

Laerskool Postmasburg Leerder Verteenwoordiger Gemeenskapsprojek

Gedurende die eerste kwartaal het die leerlingraad van Laerskool Postmasburg gehelp om die skool aan te moedig om ‘n verskil te maak. Die doel was om kos, komberse en speelgoed vir die Diereforum in te samel en dan aan hulle te skenk. Hulle het redelik baie ingesamel en het dit self vir die Diereforum geneem.

Die blydskap op die diere se gesigte was duidelik. Dit was ‘n ongelooflike ervaring om te sien vir hoeveel diere die Diereforum sorg. Die leerlingraad was bly dat hulle hul doel kon bereik en ‘n verskil kon maak.

Die lede sien baie uit na Kwartaal 2 se projek en is seker dat hulle hierdie keer in kinders en babas se lewe ook ‘n verskil kan maak.

Geskryf deur Carina van der Merwe, LV Lid, Laerskool Posrtmasburg

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal