)
Hoërskool Punt leerder neem deel aan SA Junior Swemkampioenskappe

Izaan Hough neem vanaf 21 – 25 Maart 2018 aan die SA Junior Swemkampioenskappe deel

Erries mik raak en skiet ‘n kolskoot

Veertien van Hoërskool Ermelo se skuts het die afgelope naweek, 9 en 10 Maart 2018, aan die tweede

Kwaggas Presteer by Oos-Kaap Atletiek

Twaalf atlete van Hoërskool Cradock het die week van 6 tot 9 Maart 2018 deelgeneem aan die Oos-Kaap

Erries speel wintersport teen Affies en Ben Viljoen

Hoërskool Ermelo se dogters het Saterdag, 10 Maart 2018 te staan gekom teen Hoërskool Ben Viljoen

Ermelo Hoërskool presteer langs viswater 

Die eerste hengelliga, aangebied deur Noord-Oos Mpumalanga, het op Saterdag 10 Maart 2018 te

Goeie begin vir CHS Hokkieseisoen

Op Saterdag 10 Maart 2018 het Hoërskool Cradock se 1ste hokkiespan deelgeneem aan die Gill

Hoërskool Cradock Rugby klop Kirkwood

Hoërskool Cradock het die naweek van 10 Maart 2018 aan die Gill Sportfees te Somerset-Oos deelgeneem. ‘n Baie kompiterende Hoërskool Kirkwood is ingedeel om teen CHS te speel. Die Kwaggas…

CHS netbal vaar goed by Gill Netbalfees

Hoërskool Cradock se o.19A-netbalspan het op 10 Maart 2018 aan Gill Kollege se Netbalfees te

Hoërskool Ermelo se seunshokkie veg op veld teen Hoërskool Ferrum

Op Woensdag 8 Maart 2018, het Erries se seunshokkie vertrek na Newcastle om daar hul seisoen af te

Liggie-skuts neem deel aan tweede Prysskiet kompetisie

Hoërskool Ligbron vir Akademie en Tegnologie in Ermelo het die naweek van 10 Maart 2018 aan die

Glenwood Highschool Target shooting

SAARA KZN held a very successful League 2 shoot at Hilton College. The top shooters were equally

Glenwood High School Touch Rugby

Tristan Joubert (Grade 11) from Glenwood High School in Durban, has been selected as a member of the

Liggie-atlete dring deur na SA’s

Verskeie atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Saterdag, 10 Maart 2018 aan die

Uppies se eerste rugbyspan blink uit

Die senterpaar van Hoërskool Upington se Eerste 15 het Saterdag, 3 Maart, uitgeblink teen Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein. Henro Kotze (k) en Harry Nell het die middeveld gedomineer. Goeie…

Uppies Netbal begin seisoen goed

Hoërskool Upington se netbal het Saterdag 3 Maart aan die jaarlikse Fichardtpark sportdag deelgeneem. Die spanne het teen sterk kompetisie te staan gekom en hulle goed van hulle taak gekwyt.…

St John’s D.S.G. from Pietermaritzburg won the Senior Girls’ Relay Gala

St John’s D.S.G. won the Senior Girls’ Relay Gala against some tough competition at the University of

Spirit of Adventure, Grade 10 camp, Glenwood High

Glenwood High School Gr 10 camp (Spirit of Adventure).  Date:  9th & 10 March 2018.  The Gr 10’s of

Hoërskool Ligbron, Ermelo, se sportspanne presteer teen Wilgers

Die rugby-, netbal- en hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag,

Uppies speel Netbal teen Diamantveld

Hoërskool Upington het die naweek van 9 en 10 Maart met 7 netbalspanne aan die jaarlikse Diamantveld Sportdag deelgeneem. Die uitslae was as volg:   0/14 B verloor Diamantveld 0/14B…

St Andrew’s School for Girls A-Swimming Team excels at Interhigh swimming gala

Congratulations to St Andrew’s School for Girls A Swimming Team for finishing in 3rd place at the Interhigh Premier

Botswana National Swimming Team

Bupe Ruele, a grade 9 pupil at St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, has been selected to represent the

Piet Retief v/s Ferrun High competed in rugby, hockey netball & chess

Piet Retief High School played against Ferrum High School from Newcastle, KZN on 3 March at the Piet Retief

Piet Retief High School Athletics News

The Mpumalanga Secondary Schools Championships took place on 10 March 2018 at Secunda Stadium.

St Charles College Pietermaritzburg Prep 1st XI Cricket

The St Charles College Prep 1st XI enjoy a successful day of cricket against their strong rivals, the

Hoërskool Nelspruit program vir die week

Die program vir die Hoërskool Nelspruit vir die week is as volg:

White water rafting day

Treverton College in Mooi River pupils’ took advantage of the recent rains and had an incredible white

GLENWOOD – TOUCH RUGBY

Michael Edwards (Grade 11) from Glenwood High School in Durban, has been chosen to represent the

Hoërskool Upington se hokkie uitslae op die McDonalds Fichardtpark Sportdag

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.95″ posts_number=”8″ show_title_and_caption=”on” show_pagination=”off” gallery_ids=”17443,17444,17445,17446,17447,17448,17450,17454″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” pagination_font_size_tablet=”51″ pagination_line_height_tablet=”2″ /][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Op 3 en 4 Maart het die jaarlikse tog na Bloemfontein plaasgevind…

Leerders van Primêre Skool Worcester deel van Noord-Boland Skaakspan

Worcester Primêre Skool is baie trots op die 25 leerders (o/7 – 0/13) wat deel is van die Noord-Boland

Hoërskool Upington skitter in tennis by Fichardtpark sportdag

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Uppies se eerste en tweede tennispanne het aan Hoërskool  Fichardtpark, Bloemfontein,  se sportdag deelgeneem. Hulle het baie mooi tennis gespeel en hul goed van hul taak gekwyt.…

Hoërskool Robertson leerders gekies vir Oos-Boland Krieketspan

Luthon Absolon (Regs op foto bo) en Andries Van Tonder (Links op foto bo), van Robertson Hoërskool,

Glenwood High School invite to squash festival

On Saturday 10 March 2018, Glenwood High School in Durban will be having its Annual School Fete. All

Uppies moker hulself tot in die krieket-finaal

Hoërskool Upington het die afgelope naweek in die semi-finaal van die T20-liga teen Dragons gespeel. Uppies het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Dian Kapp en AW…

Hoërskool Upington doen goed in skaak

12 Skole het aan die Fichardpark sportdag op 1 Maart 2018 in skaak deelgeneem. Elke skool het teen drie ander skole gespeel. Uppies se A- span het teen Jim Fouche…

UPPIES HOKKIE BEDANK VODACOM SHOP KALAHARI MALL

Hoërskool Upington Hokkie wil graag vir Mnr. Yaacov Arnon, eienaar van Vodacom Shop Kalahari Mall, hartlik bedank vir sy volgehoue ondersteuning asook sy enorme bydrae tot ons trotse 1ste spanne.…

Hoërskool Punt presteer in Tweekamp-Kampioenskappe

Punt-leerder Carlene Muller (o/15) en Me. Jo-Mari van der Merwe (ope vrouens),   onderwyseres van Hoërskool Punt,  het 6 Maart  2018 aan die SWD Tweekamp- Kampioenskappe in Oudtshoorn deelgeneem. Beide hierdie atlete…

Fietsryer van Ligron Akademie vir Tegnologie, staan vir niks terug nie

Jooste Coetzee, ‘n leerling by Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het gedurende Februarie-

Annual Netball Festival – St Andrew’s School for Girls, Bedfordview

St Andrew’s School for Girls, a leading girl’s school in South Africa since 1902, has a proud tradition of

Leerder van Hoërskool Robertson in Premier League Netbalspan

Emma Du Preez, ‘n leerder van Hoërskool Robertson, is opgeneem in die Premier League Netbalspan

Goeie Krieket-seisoen vir Hoërskool Cradock

Hoërskool Cradock het Saterdag 24 Februarie 2018 eers met PJ Olivier van Grahamstad met 19 lopies

CHS vaar goed in Curro Tennistoernooi

Die eerste seunstennisspan van Hoërskool Cradock het die afgelope week gaan deelneem aan die Curro

Mooi River’s Treverton Prep learner played for the Northern Districts cricket team

Treverton Prep Grade 7 learner, Kai Broom (photo above)  played for the Northern Districts cricket team

Atlete van Hoërskool Noord- Kaap,Kimberley , skitter in atletiek

Hoërskool Noord-Kaap se atlete het Vrydag, 2 Maart 2018 aan die Noord-Kaap provinsiale byeenkoms deelgeneem. Die uitslae was soos volg: Uwen Brown Seuns o/17 Goud (1,91m) Jacquin van Wyk Seuns…

Hoërskool Noord-Kaap Skaak by Fichardtpark Sportdag

Ons eerste skaakspan eindig 5de in die A-afdeling. Die 2de span eindig 9de in die B-afdeling Die 3de span eindig 7de in die B-afdeling Zoë Milford is ons A-span. Sy…

Hoërskool Noord-Kaap Netbal-uitslae by Fichardpark Sportdag

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Hoërskool-Noord-Kaap-Netbal-uitslae-by-Fichardpark-Sportdag-6.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Hoërskool-Noord-Kaap-Netbal-uitslae-by-Fichardpark-Sportdag-5.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Hoërskool-Noord-Kaap-Netbal-uitslae-by-Fichardpark-Sportdag-4.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off”…

Hoërskool Noord-Kaap dogters Hokkie-uitslae by Fichardpark Sportdag

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] 0/19 A1 – verloor 0-4 teen Oranje Meisies 0/16 A – verloor 0-5 teen Oranje Meisies 0/19 A2  – verloor 0-1 teen Burgersdorp [/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Eerste-Meisies-hokkiespan.jpg” show_in_lightbox=”on”…

Hoërskool Noord-Kaap Rugby-uitslae by Fichardpark Sportdag

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Al ons rugbyspanne het teen HTS Louis Botha gespeel. 0/14A wen 57-0 0/15A wen 26-10 0/16A wen 82-0 0/19B verloor 12-19 0/19A wen 30-10 [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column…

Hoërskool Noord-Kaap Tennis-uitslae by Fichardtpark Sportdag

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Daar was 12 skole wat deel geneem het. HNK Eindig 7de op die dag. Ons het 6 wedstryde gespeel en 3 van die 6 gewen. Hamza Kana…

Glenwood High School hosted Target Shooting

The Glenwood Target Shooting team hosted the League 2 competition at the Aucor premises, north of

Grant Kennard, Glenwood, ranked 33rd in South Africa for sculling

Grant Kennard (Grade 12) rowed at Roodeplaat Dam at the Sa School Rowing Champs the past