Luthon Absolon (Regs op foto bo) en Andries Van Tonder (Links op foto bo), van Robertson Hoërskool, is vir die 0/15 Oos-Boland Span gekies wat aan die Boland Elite-wedstryde gaan deelneem. Hierdie wedstryde sal op die 10de en 18de Maart 2018 in die Paarl en Stellenbosch gespeel word.
Robertson is trots op hierdie twee krieketspelers.