Nellies rugbyspelers gekies as leiers – HoĆ«rskool Nelspruit
Nellies rugbyspelers gekies as leiers – HoĆ«rskool Nelspruit se rugbyspelers het weereens bewys dat hulle nie net talentvol met ‘n rugbybal is nie. Hulle toon ook leierskap van hoogstaande gehalte.…
Pierneef Kunstefees – Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria
Pierneef Kunstefees. Kultuurprestasie van formaat! Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria is ongelooflik trots op SandrĆ© van Heerden (Graad 9) wat uitmuntend presteer het by die Pierneef Kunstefees! SandrĆ© se talent en…
Skole Rugby – Laerskool Truida Kestell
Skole Rugby. Truida Kestell se jong rugby-sterre geniet aandag! – Foto: Jacobus Beukes, Ruwan Wille, CJ Brink en AJ Willemse Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het rede om trots te…
O.13 Griffons Cravenweekspan – PrimĆŖre Skool Naudeville
O.13 Griffons Cravenweekspan. Nardus Cronje lei die Griffons met trots! Naudies is uiters trots op Nardus Cronje wat onlangs aangewys is as kaptein van die o.13 Griffons Cravenweekspan! Hierdie eer…
Proscenium Drama Kompetisie – HoĆ«rskool Strand
Proscenium Drama Kompetisie. Jonge Michael Ruzvidzo styg tot nuwe hoogtes op die kunsteverhoog. Die talentvolle Michael Ruzvidzo, leerder van HoĆ«rskool Strand, het onlangs sy merk gemaak op die nasionale verhoog.…
Vrystaat Skole Netbal – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Vrystaat Skole Netbal. Baie geluk aan BVHS se uitblinkers op die netbalbaan! BVHS is ongelooflik trots op al hul netbalspelers wat gekies is vir die Vrystaat Skole Netbalspanne. Julle harde…
Funakoshi Karate International SA – HoĆ«rskool Strand
Funakoshi Karate International SA. Liam Strydom bewys ouderdom is geen hindernis vir ān swart belt nie! Na agt jaar van harde werk en deursettingsvermoĆ« het Liam Strydom, ān graad 8-leerder…
SAMO Wiskunde-Olimpiade – HoĆ«rskool Menlopark
SAMO Wiskunde-Olimpiade – Drie slimkoppe van HoĆ«rskool Menlopark het deurgedring na die derde ronde van die SAMO Wiskunde-Olimpiade. Hierdie kompetisie toets top wiskundiges landwyd. Hulle kry uitdagende vraestelle van hoĆ«…
Interne olimpiades – Laerskool Westwood
Interne olimpiades. Interne Olimpiades by Laerskool Westwood: Graad 3 Wenners Skitter. Laerskool Westwood in Boksburg is met reg trots op hul Graad 3 wenners in vanjaar se Interne Olimpiades. Hierdie…
SA Open Styles Karate – HoĆ«rskool Sentraal
SA Open Styles Karate. Goud, Silwer Ć©n Protea-toekenning vir Sentraal karate-kampioen! Johanco Greyvenstein, ān leerder van HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein, het die SA Open All Styles Karate Championship behoorlik oorheers.…
Western Mounted Games – HoĆ«rskool Stellenbosch
Western Mounted Games. Minette Steenkamp skitter op die Western Mounted Games Regionals! Die talentvolle Minette Steenkamp, ān leerder van HoĆ«rskool Stellenbosch, het pas haar merk gelaat tydens die Western Mounted…
Swem Suid-Afrika Ranglys – PrimĆŖre Skool Naudeville
Swem Suid-Afrika Ranglys. Welverdiende roem vir jong swemsensasie! PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom het rede om fees te vier, want een van hul eie het die waters van Suid-Afrika behoorlik…
Karate Uitblinker – PrimĆŖre Skool Fichardtpark
Karate Uitblinker – PrimĆŖre Skool Fichardtpark is baie trots op ChrisnĆ© van Deventer wat op 21 Junie aan die ontwikkelings-kompetisie in Bloemfontein deelgeneem het. Sy het beslis haar staal gewys!…
Vrystaat Platteland rugbyspanne – HoĆ«rskool SPS Brandfort
Vrystaat Platteland rugbyspanne – Foto: DantĆ© Underhay (o.11), Kian le Grange (o.12), JJ Pretorius (o.11), NiĆ«l Fraser (o.12), Danru Burger (o.12) en Martin Strydom (o.12). HoĆ«rskool SPS Brandfort is ongelooflik…
Provinsiale rugbyspanne – HoĆ«rskool Trio
Provinsiale rugbyspanne. HoĆ«rskool Trio rugbysterre skitter op provinsiale vlak. HoĆ«rskool Trio in Kroonstad het weer gewys hoekom hulle bekend staan as ‘n broeikas van talent, met nie minder nie as…
Netbal Prestasies 2025 – HoĆ«rskool Die Wilgers
Netbal Prestasies 2025. ān Goue Hoofstuk vir Wilgie-Netbal in 2025. Die 2025-netbalseisoen het weer eens as ān hoogtepunt op HoĆ«rskool Die Wilgers se sportkalender geskitter. In die Diamond B-Liga het…
Oos-Kaap Netbal Kampioene – Laerskool Stulting
Oos-Kaap Netbal Kampioene – Foto: o12 Netbalspan gekroon as Oos-Kaap Kampioene. Die o.12 Netbalspan van Laerskool Stulting, Humansdorp, is gekroon as Oos-Kaap Netbal Kampioene! Tydens die afgelope Oos-Kaap Netbalkampioenskappe in…
Dance World Cup – Sasolburg High School
Dance World Cup. Sasolburg High School Leaps onto the World Stage. Get ready to cheer, because Megan Olivier, a talented learner from Sasolburg High School, is jetĆ©-ing her way to…
Nasionale Kwalifiserende Rondte Dans – HoĆ«rskool Piet Retief
Nasionale Kwalifiserende Rondte Dans. HoĆ«rskool Piet Retief vier ZanĆ© Potgieter se dans-sukses. HoĆ«rskool Piet Retief is uitermate trots om ZanĆ© Potgieter se merkwaardige prestasies in dans te vier. Op 21…
Kettieskiet – HoĆ«rskool Piet Retief
Kettieskiet. Kettieskiet spog by Gauteng Ope: Talente tref hul teikens. Die SASF of te wel “South African Slingshot Federation” se Gauteng Ope Kompetisie het plaasgevind op Saterdag, 21 Junie 2025,…
SA o.20 Netbalspan – HoĆ«r Meisieskool Oranje
SA o.20 Netbalspan – Marianne Louw van HoĆ«r Meisieskool Oranje blink uit ondanks ‘n besering. Hoewel sy volgende maand nie in aksie op die netbalbaan sal wees nie, dra Marianne…
T20 Vroue Krieket – HoĆ«r Meisieskool Oranje
T20 Vroue Krieket – Die oud-matriekleerling van HoĆ«r Meisieskool Oranje, 2023, MianĆ© Smit het Maandag geskitter op die krieketveld. Sy het in haar derde wedstryd vir die Proteas se T20…
Lejweleputswa Landloop Streekspan – Goudveld HoĆ«rskool
Lejweleputswa Landloop Streekspan. Baie geluk aan Goudveld se ster-atlete! Goudveld-HoĆ«rskool is trots om aan te kondig dat vier van sy talentvolle leerders gekies is vir die Lejweleputswa Landloop Streekspan: Hierdie…
Vrystaat Netbalkampioenskappe – HoĆ«rskool Goudveld
Vrystaat Netbalkampioenskappe. HoĆ«rskool Goudveld se 1ste Netbalspan blink uit by Vrystaat-kampioenskappe! Die Gouties het hul merk gemaak met twee puik oorwinnings tydens die provinsiale kampioenskappe: Hierdie uitslae getuig van harde…
SA XCC & XCO Fietsryreeks – HoĆ«rskool Witteberg presteer
SA XCC & XCO Fietsryreeks. HoĆ«rskool Witteberg-fietsryers skitter op nasionale verhoog by SA XCC & XCO #2. Inge van Heerden en Pedri Grobler van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, het op…
Genius Olympiad – HoĆ«rskool Outeniqua
Genius Olympiad. Internasionale Erkenning vir Outeniqua-leerder by Genius Olympiad. Vrydag, 13 Junie, was ān heuglike dag vir die deelnemers aan die Genius Olympiad. Die prysuitdeling het in volle swang plaasgevind.…
Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi – Langenhoven Gimnasium
Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi. Langenhoven Gimnasium blink uit op Netbaltoernooi. Die o.17A-netbalspan van Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, het die afgelope naweek tydens die gesogte Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi in Bredasdorp hul staal gewys…
2025 ITTF Afrika Jeugkampioenskappe – Grey Kollege
2025 ITTF Afrika Jeugkampioenskappe. Die veelsydige jong sportman, Rupie Bester, ān leerder aan Grey Kollege in Bloemfontein, het ān groot prestasie behaal deur gekies te word vir die Suid-Afrikaanse O.15…
Skoleliga Fietswedren – Afrikaans HoĆ«r Seunskool
Skoleliga Fietswedren – Affies trap vorentoe in skoleliga-fietswedren Verlede Saterdag was ān dag van spoed , uithouvermoĆ« en trotse prestasies by Afrikaans HoĆ«r Seunskool, Pretoria. Vier en vyftig Affie-fietsryers het…
WĆŖreld-Multisportkampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark
WĆŖreld-Multisportkampioenskappe. Skitterende wĆŖreldklas-prestasie deur Fichie-leerder! Baie geluk aan Carli Bouwer, ān uitmuntende leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark. Sy het Suid-Afrika trots gemaak by die onlangse WĆŖreld-Multisportkampioenskappe in Pontevedra, Spanje. Carli het…
Skolehokkie – HoĆ«rskool Linden presteer
Skolehokkie. HoĆ«rskool Linden blink uit in skolehokkie finale liga-uitspele! HoĆ«rskool Linden se hokkiespanne het die afgelope naweek ān uitstekende vertoning gelewer tydens die finale liga-uitspele. Linden se spelers het hul…
Vrystaat Skole Rugby – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Vrystaat Skole Rugby. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© vier Vrystaat Skole Rugby trots met 13 uitverkorenes in Provinsiale Spanne. Die Vrystaat Skole Rugbylandskap het onlangs ān stewige inspuiting van talent gekry toe…
Wes-Kaap Liga-kampioenskap – HoĆ«rskool Durbanville
Wes-Kaap Liga-kampioenskap. HoĆ«rskool Durbanville se o.15, o.17 en o.18ās het die naweek aan die Kay Motsepe en DSTV Wes-Kaap Netballiga-Kampioenskap deelgeneem op Bredasdorp. Durbanville eindig as volg in die Wes-Kaap…
Wenners van Vrystaatbeker – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Wenners van Vrystaatbeker. Kroonopvolgers! Netbalspanne blink uit as wenners van Vrystaatbeker. Die o.19A- Ć©n o.15A-netbalspan het Saterdag geskiedenis gemaak toe albei spanne die Vrystaatbeker se eindstryde in Bethlehem gewen het…
Skolehokkie – HoĆ«rskool Punt is trots op Matth Domingo
Skolehokkie. HoĆ«rskool Punt spog met trotse aanstelling van skolehokkie 1ste span speler as spanbestuurder. HoĆ«rskool Punt, Mosselbaai, dra hul opregte gelukwensinge oor aan een van hul eie eerstespan-hokkiespelers, Matth Domingo.…
Eden Trials Gimnastiek – Langenhoven Gimnasium skitter
Eden Trials Gimnastiek. Langenhoven Gimnaste Skitter by Eden Trials Gimnastiek. Vyf uitmuntende gimnaste van Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, het onlangs hul staal gewys tydens die Eden Trials in Mosselbaai. Hulle het…
Affie-Rugby – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool
Affie-Rugby. Sewe-en-veertig Affies by Blou Bulle Spanne ingesluit. Nie minder nie as 47 Affies is by verskeie spanne van die Blou Bulle ingesluit vir die wintervakansie se toernooie. Een van…
Noord-Gauteng Hokkiespanne – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool
Noord-Gauteng Hokkiespanne. Vyftien seuns van Affies is vir verskeie Noord-Gauteng Hokkiespanne gekies. Twee personeellede, mnr. Jaco Smith (hoofafrigter, o. 16B`s) en Affies se hoof van hokkie, mnr. Colin Mendoza (hulpafrigter,…
Vyfkamp WĆŖreldkampioenskap – HTS Drostdy
Vyfkamp WĆŖreldkampioenskap. HTS Drostdy-leerder gekies vir SA-vyfkampspan by die Vyfkamp WĆŖreldkampioenskap. Renso de Wet, ān talentvolle Graad 10-leerder van HTS Drostdy in Worcester, het ān uitsonderlike prestasie behaal deur opgeneem…
Oceans8 Charity swembyeenkoms – BVHS
Oceans8 Charity swembyeenkoms. ‘n Golwende prestasie vir bewaring! Tussen 14 en 16 Junie het die inspirerende Gaby Bishop, leerder van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool, haar moed Ć©n spierkrag gewys tydens die…
Blou Bul Skole-Rugbyspanne – HoĆ«rskool Menlopark
Blou Bul Skole-rugbyspanne. HoĆ«rskool Menlopark is super trots op elke speler wat in die Blou Bul skole-rugbyspanne ingesluit is. Sterkte aan die 22 Menlo-spelers en 4 Menlo-afrigters met hierdie wonderlike…
O.16 Vrystaat Muurbalspan – HoĆ«rskool Fichardtpark
O.16 Vrystaat Muurbalspan. Sebastian Gouws gekies vir o.16 Vrystaatspan. HoĆ«rskool Fichardtpark se trots is weereens op die sportveld bevestig met die nuus dat Sebastian Gouws gekies is om die Vrystaat…
Vrystaat SANEFĀ Show Jumping – PrimĆŖre Skool Naudeville
Vrystaat SANEFĀ Show Jumping. Hanno van Jaarsveld, Graad 6-leerder van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, het ān besonderse mylpaal bereik deur gekies te word vir die Vrystaat SANEF Show Jumping-span. Hanno…
Vrystaat Netbalkampioenskap – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
Vrystaat Netbalkampioenskap. PrimĆŖre Meisieskool Oranje blink uit! Op Vrydag, 13 Junie, het die o.13-netbalspan van PrimĆŖre Meisieskool Oranje deelgeneem aan die opwindende Vrystaat Netbalkampioenskap. Dit is aangebied by Onze Rust…
Gevegkuns – HoĆ«rskool Bredasdorp presteer
Gevegkuns. Bredasdorp Vegkunstenaars blink nasionaal uit. HoĆ«rskool Bredasdorp spog met trots met twee buitengewone jong gevegkuns atlete. Hulle is lid van die Bredasdorp Zensukai Mixed Martial Arts Academy. Die atlete…
SA Intra District Swimming – HoĆ«rskool SPS Brandfort
SA Intra District Swimming. ‘n Aantal talentvolle SPS-swemmers het vanjaar deelgeneem het aan die SA Intra District Swimming byeenkomste op Vlak 0, 1 en 2! SPS se swemmers het skitterend…
Hokkietoer na Nederland – Welkom Gimnasium Skool
Hokkietoer na Nederland. Drie talentvolle en uitstekende o.14 hokkiespelers van Welkom Gimnasium Skool is gekies vir ‘n Hokkietoer na Nederland. Anke Brits, Carike du Toit en Keira Naidu is gekies…
Sportkultuur – HoĆ«rskool Ben Viljoen
Sportkultuur – HoĆ«rskool Ben Viljoen, Groblersdal staan bekend vir hul ryk en trotse sportkultuur. Hulle leerders blink uit in rugby, hokkie, swem en atletiek. Sport is ‘n kerndeel van HoĆ«rskool…
Jongste krieketskeidsregter ooit – HoĆ«rskool DF Malan
Jongste krieketskeidsregter ooit. Renier van Rensburg herskryf Geskiedenisboeke in Suid-Afrika. HoĆ«rskool DF Malan in Kaapstad het pas geskiedenis gemaak ā en dit danksy een buitengewone jong man! Die skool spog…
Skole Netbal – HoĆ«rskool Nelspruit
Skole Netbal – Die afgelope naweek het HoĆ«rskool Nelspruit Netbal B spanne kragmetings in Middelburg gehad. Drie spanne het die finaal gehaal en silwermedaljes verwerf. Nellies se spanne het uitstekend…


























































