)

Vrystaat SANEF Show Jumping – Primêre Skool Naudeville

Vrystaat SANEF Show Jumping. Hanno van Jaarsveld, Graad 6-leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het ’n besonderse mylpaal bereik deur gekies te word vir die Vrystaat SANEF Show Jumping-span. Hanno en sy perd, Storm, sal die provinsie verteenwoordig in die Pony Rider 90cm Jumping-afdeling tydens die gesogte South African Youth Championship. Dit vind plaas vanaf 2 tot 5 Julie 2025 by die Kyalami Equestrian Park in Johannesburg.

Hierdie prestasie is ’n bewys van Hanno se toewyding, harde werk en liefde vir die sport. Ons wens hom en Storm alle sterkte toe vir die kampioenskappe!

Lees meer skolenuus hier. https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal