Vrystaat SANEF Show Jumping – Primêre Skool Naudeville
Vrystaat SANEF Show Jumping. Hanno van Jaarsveld, Graad 6-leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het ’n besonderse mylpaal bereik deur gekies te word vir die Vrystaat SANEF Show Jumping-span. Hanno…









