Vrystaat SANEF Show Jumping – Primêre Skool Naudeville
Vrystaat SANEF Show Jumping. Hanno van Jaarsveld, Graad 6-leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het ’n besonderse mylpaal bereik deur gekies te word vir die Vrystaat SANEF Show Jumping-span. Hanno…
SANESA Nationals – Primêre Skool Naudeville
SANESA Nationals. Primêre Skool Naudeville se ruiters het gedurende die vakansie vanaf 24 tot 28 September, aan die SANESA Nationals deelgeneem by Kyalami Equestrian Park. Hierdie ruiters het baie goed…










