)
Netbalspeelster Carli Swart verwerf WP-kleure

Hoërskool Strand is baie trots op Carli Swart wat die pas afgelope naweek verkies is tot die O/14 Wes-Kaap Netbalspan(Cedars). Hierdie is ‘n pragtige prestasie. Carli gaan as Doel vir…

Hoërskool Punt skaak

Tertia Volschenk (links) van Hoërskool Punt in Mosselbaai, is in die SWD o/16 dogters skaakspan opgeneem en Bianca Combrinck (regs)  in die SWD o/20 ope-span wat aan die SAJCC (South…

Dr Ramphele Speaks at St John’s D.S.G.

St John’s D.S.G. in Pietermaritzburg was delighted to once again welcome Dr Mamphela Ramphele to their school,

HS Strand se Ma en Dogteraand saam met Pedro Kruger

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/05/Mieke-Danelle-en-Zoe-lee-van-der-Merwe.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/05/Anelda-en-Elsje-Mari-v.-d.-Poel.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/05/296_MaDogter_2018-Anel-en-Carli-Swart.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off”…

Slimkop-Erries staan uit by Minquiz Wetenskap-kompetisie

Op Donderdag 17 Mei 2018 het drie van Hoërskool Ermelo se graad 12-wetenskapleerders aan die Minquiz

Erries bederf Ermeo-ouetehuis

Op Woensdag 23 Mei 2018 het Hoërskool Ermelo se Leierraad die SAVF-ouetehuis van Ermelo besoek.

Erries laat gholfballe val op regte plekke

Hoërskool Ermelo se gholfspelers het op Vrydag 25 Mei 2018 aan die derde rondte van die Gert Sibande-

Hoërskool Punt netbal

Hoërskool Punt in Mosselbaai is trots op die Punt-dogters wat in die onderskeie SWD-netbalspanne ingesluit is:o/14: Jandri Snyders, Megan Minnies, Tamlyn Bernardo en Annika Beukes o/15: Chante Marais, Jayde Herman, Lee-Shen…

Laerskool Outeniqua Inter-distrikte Netbaltoernooi

Baie geluk aan hierdie drie dogters van Laerskool Outeniqua  in George wat gekies is om Eden by die Inter-Distrikte Netbaltoernooi te Wellington te verteenwoordig vanaf 12 tot 14 Julie.  Laerskool…

Laerskool Outeniqua netbal

Laerskool Outeniqua van George is baie trots op die o/12 netbalspan wat deurgedring het om Saterdag aan die Wes-Kaap Top Skole toernooi te Riversdal deel te neem. Voor: Mia Buxmann,…

Laerskool Outeniqua Astro Quiz

Laerskool Outeniqua van George se Astro Quiz span, Super Nova, het deurgedring na die 3de rondte wat die 27ste Julie in Kaapstad sal plaasvind.  Laerskool Outeniqua sal een van die…

Errie-seunshokkie presteer tydens Bokkie-proewe

Op Vrydag 1 Mei 2018  het Hoërskool Ermelo se seunshokkie op hul tuisveld deelgeneem aan die proewe vir die

Junior Colours awarded at St Andrew’s School for Girls

Junior colours at St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, is the highest junior award that is awarded to girls

Erries is reg gebek

Op Donderdag 17 Mei het Hoërskool Ermelo se redenaars die voorreg gehad om die eerste uitdunrondte van die

EHS-leerders hou Erries se naam hoog by karate

Op Vrydag en Saterdag 25 en 26 Mei 2018 het leerders van Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die JKA Suid-

Hoërskool Ermelo vaar goed in Liga

Die afgelope week was die Erries hard aan die speel op die veld en die baan met liga- en vriendskaplike-

Hoërskool Nelspruit Top 10 –  Eerste kwartaal 2018

Hoërskool Nelspruit het onlangs die top 10 akademiese presteerders in elke graad aangewys na aanleiding van

Hoër Jongenskool-gholfspan

Hoër Jongenskool in die Paarl se gholfspelers het onlangs die Sentraal-Boland-Somerligakompetisie by die

Kwaggas kook in Karate

Drie leerders van Hoërskool Cradock het die afgelope maand deelgeneem aan die United World Karate South

Hoërskool Cradock hou kuieraande

Mei-maand in Cradock is Knipmesbraai-tyd. Die Kwaggas het vanjaar die vierde Knipmesbraai aangebied op 25

Hoërskool Nelspruit Cansa Shavathon

Hoërskool Nelspruit se CANSA-kankerdebutante het Vrydag 18 Mei 2018, ‘n Shavathon tydens pouse op die

Hoërskool Nelspruit se nuwe hoof amptelik verwelkom

Hoërskool Nelspruit het mnr. Johan Hattingh amptelik en met trots op Donderdag 3 Mei 2018 tydens ‘n gesellige

Hoërskool Nelspruit Revue skouspel 2018

Hoërskool Nelspruit het dié jaar weer van 7-12 Mei 2018 sy asemrowende Skouspel 2018-revue

Glenwood High School film talk

Glenwood Old Boy Mqondisi ‘MQ’ Ngubane spoke to the boys during assembly last week. MQ is an award

HS Strand se O/14A dogtershokkiespan

Die 0.14A-dogtershokkiespan het die afgelope gelykop teen PV geeindig.

Raunch Gertenbach borg Kwaggas se DUX Leerder

Rauch Gertenbach is sedert 2016 trots om jaarliks die gesogte toekenning van Hoërskool Outeniqua van George se DUX Beurs te borg. Hier verskyn Maryke Landman (links), ‘n Direkteur van Rauch…

Tiaan Havenga en Louie Smit van HS Strand

Tiaan Havenga en Louie Smit het by die SA Kampioenskap in karate uitgeblink. Tiaan het twee silwer medaljes verower – in die kata en kumite – en Louie ‘n goue…

Netbalspeler presteer.

Hoërskool Strand is baie trots op Carli Swart wat die pas afgelope naweek verkies is tot die O/14 Wes-Kaap Netbalspan(Cedars). Hierdie is ‘n pragtige prestasie. Carli gaan as Doel vir…

Liggies geniet eerste Wintersbal

Die koor van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het Donderdagaand, 24 Mei 2018, ‘n sprokiesagtige

Drie atlete van Liggies kwalifiseer vir Mpumalanga kleure

Drie van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se atlete het Mpumalanga kleure verwerf en kwalifiseer om

Arende se gevegskuns pretasies

Adriaan Frylinck en Michael Karpestyn het in gevegskuns (“martial arts”) presteer. Adriaan het sy junior swart gordel en Michael sy senior swart gordel behaal. Hulle neem albei later vanjaar aan…

Carlin Fisher van HS Strand

Die hoofmeisie van HS Strand, Carlin Fisher, is vanjaar in die Boland-onder 18B-span opgeneem om vanaf 23 – 29 Junie aan die interprovinsiale Toernooi in Pietermaritzburg deel te neem. Dit…

Twee atlete van Affies in SA-span

Twee atlete van Afrikaanse Hoër Meisieskool, Zeney van der Walt en Nicola Gibbons is ingesluit in die SA-span

St John’s D.S.G. visit to Botanical Gardens

The St John’s D.S.G. Pietermaritzburg Grade RR and R Eaglets were very excited to visit The Botanical Gardens

SSL LIVE STREAMING – Monument 1st XV vs Glenwood 1st XV, 19 May 2018

Monument 1st XV vs Glenwood 1st XV.    SSL Live Streaming:  19 May 2018 at 13:30. Please click on the link below: https://www.youtube.com/watch?v=Sxh5DXZf98c

St John’s D.S.G. u12 KZN Inland Hockey Reps

St John’s D.S.G. Pietermaritzburg Grade 6 pupils, Kate Bekker, Alice Kuhn and Kelly Godfrey have been selected

Hoërskool Robertson Netbal

Hoërskool Robertson is baie trots op Linry Johnson (Regs) en Emma Du Preez (Links) wat opgeneem is in die Wes-

HS Strand Netbaluitslae

HS Strand se eerste netbalspan het die naweek oortuigend gewen vir Parel Vallei met 33 – 15.

Hoërskool Robertson Biathle

Baie geluk aan Jean-Mari Terblanche, Ameli Bruwer, Juan Drotschie en Jacobus Uys van Hoërskool Robertson wat

Die DF Toerorkes het tydens die jaarlikse WindWorx Fanfare behoorlik met die louere weggestap.

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die DF Toerorkes het tydens die jaarlikse WindWorx Fanfare behoorlik met die louere weggestap deur ‘n Hoogste Lof-toekenning in die gevorderde kategorie in te palm, terwyl die DF Blaasorkes ‘n Lof-toekenning in…

Glenwood – Craven week and Grant Khomo

The following boys from Glenwood High School have been selected for Craven Week and Grant Khomo:

Rugby: Glenwood High VS Durban High School

On Saturday it was time for the much anticipated Derby between Glenwood High School and Durban High

Glenwood old boy’s weekend

The Glenwood Old Boys’ Weekend started off on a high note with a number of old boys joining the Acting

Hoërskool Upington leerders opgeneem in Robyne netbal spanne

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Onder/18 Nicolene Loots Die volgende leerders van Hoërskool Upington is gekies om die provinsie te verteenwoordig in hulle onderskeie ouderdomsgroepe gedurende die Junie vakansie. Die onderskeie…

Hoërskool Upington Klein Interjol – Tennis

Hoërskool Upington se eerste tennisspan het Klein-Interjol afgeskop toe hulle teen Hoërskool Duineveld se eerste tennispan meegeding het. Die wedstryde het in ‘n goeie gees plaasgevind en mooi tennis is…

Ligbron A-netbalspanne en EHS sê mekaar die stryd aan

Die A-netbalspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Donderdag, 24 Mei 2018, teen Hoërskool

Kimberley Boys’ High School Minquiz

A Kimberley Boys’ High School team took part in the Northern Cape Province Minquiz on 17 May. The team consisted of Luke Steele, Atlegang  Mashilo and Norman Mabote. They were…

Liggies gekies vir Mpumalanga Hokkiespanne

Baie geluk aan die volgende twee hokkiespelers van Hoërskool Ligbron, Cara Bruwer (foto onder) en Megan Herbst (foto bo) wat in die

Ligbron Opedae sorg vir vele opwinding

Ongeveer 500 Gr.7-leerders van Ermelo en omliggende dorpe het op Donderdag en Vrydag, 24 en 25 Mei 2018,

Ligbron wintersportspanne gereed vir uitspele

Die hokkie- en rugbyspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Saterdag, 26 Mei 2018, vir